Vyande word vriende – Matt 5:17-48
Wat bedoel Jesus wanneer hy sê ons moet ons vyande liefhê? Beteken Jesus se woorde dat ons onreg moet verdra? Hoe lyk liefde vir die vyand? Klik om Sondag-oggend se preek te lees:
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Vyande word vriende – Matt 5:17-48
Wat bedoel Jesus wanneer hy sê ons moet ons vyande liefhê? Beteken Jesus se woorde dat ons onreg moet verdra? Hoe lyk liefde vir die vyand? Klik om Sondag-oggend se preek te lees:
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Geneesheer verwek opspraak – Matt 4:23-25
Jesus leer, verkondig en genees… maar doen hy dit vandag nog?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Matteus 3:13-17 – Jesus se Doop
In Jesus se doop sien ons hemel en aarde oopkraak. God begin nuut – deur weer te praat, deur die Gees, deur Jesus se bediening… en God begin nuut met elkeen van ons.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Matteus 2:1-12 – Epifaniefees
Die begin van die jaar is ‘n goeie tyd om te stop en na te dink oor ons lewensreis: waarheen is ons op pad? Wat verwag ons om te vind? Die verhaal van Matteus 2 herinner ons dat ons moet onderskei, dat ons God op onverwagse plekke en maniere kan ontmoet en dat alles om God se eer gaan.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Jesaja 35 – Advent 3
God beloof om by ons te wees en in Jesus word die belofte waar. Maar as mens die skouspelagtige beloftes in Jesaja lees, kan jy nie anders as om te voel dat ons steeds in die woestyn leef nie. Waar is die tekens van die vervulling van die beloftes dan?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Herbou die Muur – Maleagi
Gestel twee mense trou. Hulle het ‘n pragtige droom-troue: die rok, die blomme, die onthaal, alles. Wanneer hulle gereed maak om te vertrek op hul wittebrood, gee die bruidegom vir die bruid ‘n vliegtuigkaartjie en sê: “Hier. ‘n Kaartjie na Mauritius. Geniet dit.” Jy kan jou indink hoe die huwelik vorentoe gaan verloop…
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.