Sondagaand: Geïnspireer om te groei
Ons voel dikwels in ons geestelike lewens soos die droë beendere in Esegiël. Maar hoe kan ons meer van die krag van die Gees in ons lewens beleef?
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Sondagaand: Geïnspireer om te groei
Ons voel dikwels in ons geestelike lewens soos die droë beendere in Esegiël. Maar hoe kan ons meer van die krag van die Gees in ons lewens beleef?
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Hemelvaartdiens 2015
Lukas 24:44-53
Hemelvaart voel altyd vir ons effens vreemd, soos ’n storie of ‘n fantasie. Ons kan dit in ons gedagtes sien afspeel, amper soos daardie ou klassieke flieks van die Bybel. Charlton Heston sal Jesus wees, natuurlik. Hy sal vir sy dissipels hul finale instruksies gee, voordat hy finaal sy hande dramaties uitsprei, daar ‘n wolk neersak, om hom kolk en hom oplig terwyl die musiek dramatiese ‘n crescendo bereik. Die kamera sal volg terwyl die wolk in die lug op beweeg, totdat dit in die verte verdwyn. Dan sal die kamera dalk van bo af op die dissipels fokus – as dit Lukas se vertelling uitbeeld, hul hande opgehef na die hemel, stralende gesigte, besig om die Here te loof en prys.
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Geloof van Tomas
Die eerste Sondag ná Paasfees staan tradisioneel bekend as “Heilige Humor Sondag”. Ons word vandag genooi om onsself nie só ernstig op te neem nie, nie soveel druk op onsself te plaas nie. Ons word genooi om te ontspan, om die genade wat ons ontvang het, te geniet!
Written by on . Posted in Laat Jesus deur jou leef, Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 3 – Laat Jesus deur jou Verontwaardig wees
Wat maak jou kwaad? En wat doen jy wanneer jy kwaad word?
Written by on . Posted in 'n Hart soos Jesus, Rethie van Niekerk. No Comments on Lukas 15 ‘n Hart wat betrokke raak
Wat maak jou bly?
Wat dink jy maak God die gelukkigste? Wanneer is God bly?
Written by on . Posted in 'n Hart soos Jesus, Rethie van Niekerk. No Comments on Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet
Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.