Lukas 21:25-36 – Wees waaksaam en bid
NGK Somerstrand – 3 Desember 2023 – Kerk en Youtube 09:00
English translation: Luke 21 – Be vigilant and pray
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Lukas 21:25-36 – Wees waaksaam en bid
NGK Somerstrand – 3 Desember 2023 – Kerk en Youtube 09:00
English translation: Luke 21 – Be vigilant and pray
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Rut 1:22-2:3 – Gehoorsaamheid en Godsvalligheid
NG Kerk Somerstrand – 5 November 2023 – Kerk en Youtube 09:00
English Translation: Ruth 01_22_2_1-3
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on God wil die lewe wat Hy ons gee, nét vir Homself hê – Jakobus 4:1-6
Daar is wydverspreide konflik in hierdie wêreld. Daar is die ekonomiese stryd tussen die Ooste en die Weste. Daar is die godsdienstige stryd tussen die groot godsdienste – Islam vs die Christendom, Islam vs Islam, ateïsme vs enige godsdiens. Daar is die stryd om bronne tussen die Eerste en die Derde Wêreld, of soos dit toenemend in opvoeding genoem word, die Minderheid en die Meerderheid Wêreld, die Globale Noorde vs die Globale Suide. Reg oor die wêreld is daar hierdie skerp verskille en konflikte wat die kohesie en wêreldvrede bedreig.
Waar kom die konflik vandaan?
Jakobus 4 trek vir ons die gordyn op hierdie tipe konflikte oop soos God daarna kyk. Hy gee vir ons God se verduideliking waar die destruktiewe kragte vandaan kom wat in ‘n hele aantal van die gemeentelede van daardie tyd aan die werk was en wat in die oorloë en gevegte te siene was wat onder hulle voorkom. En wat ook in die gemeenskappe regdeur die wêreld ‘n impak het.
Die onmin en konflik kom in die eerste plek van die “sondige drange wat julle ledemate soos soldate gebruik om te veg,” soos die NLV dit vertaal.
English translation: God wants the life He gives us only for Himself
Hier volg die hele erediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on God se geduld met ons is ‘n geleentheid tot verlossing – Rigters 8
NGK Somerstrand 09:00 | 14 Mei 2023 | Kerk en Youtube (jammer, Internet was af weens tegniese probleme, daarom geen Youtube uitsending nie!)
VERWELKOMING EN AANKONDIGINGS
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Die eenvoud van die Woord van God – 1 Samuel 3
NGK Somerstrand 09:00 | 26 Maart 2023 | Kerk en Youtube
Aankondigings
Ons vereenvoudig ons kommunikasie op Whatsapp. Klik asb op hierdie skakel om NGK Somerstrand nuus te ontvang.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Geesvervulling en gehoorsaamheid – Efesiërs 5:15-20
Ek fokus vandag op die werk van die Gees soos Paulus dit vir ons in Efesiërs uitlê, meer spesifiek in hoofstuk 5:15-20 waar hy oor die vervulling deur die Gees praat.
Gewoonlik fokus ek op ‘n perikoop en lê dit uit sodat ‘n mens die boodskap van die gedeelte kan toepas in jou lewe. En ek gaan dit ook vandag doen.
Maar, ek gaan begin deur eers ‘n dwarssnit deur Efesiërs te gee en te fokus op die werk van die Gees wat ons regdeur die brief lees. Ek gaan dan Efesiërs 5:15-20 gebruik om die praktyk van hierdie lewe saam met die Gees uit te spel. Ons moet leer dat Geesvervulling lei tot gehoorsaamheid; en dat gehoorsaamheid lei tot Geesvervulling.
English Translation: Ephesians 5