Skip to main content

Geneesheer verwek opspraak – Matt 4:23-25

Jesus leer, verkondig en genees… maar doen hy dit vandag nog?

Toetrede

Lied 164 Ons is almal hier tesaam (sanggroep)  staan

Votum

(gebed ahv Openb. 15:3-4)

Seëngroet

Liewe gemeente, groet naam regverdige, wonderlike koning Genade en vrede

 Toewyding

Lied 543 Here Jesus, ek is klein sit

 Gebed Gr 1 en 7

Lofsang

Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God (sanggroep) staan

Gebed

Skriflesing

Reeks:  Berigte van goeie nuus

Matteus

Tot dusvêr:  geboorte

Verlede week doop,

daarna versoeking,

voor vandag teks:  roep dissipels,

Matt. 4:23-35

 

Kindertyd

  • Verjaarsdae

Soos wat lyk ek?  Hoekom?  Hoe weet is hoe koningin lyk?

Wat weet julle van koning/ginne?  (ryk, magtig, belangrik)

As ek koningin van land was, ander land neem in – wat sal julle verwag ek moet doen? (stop, weermag, uitskop)

Is wat Jode in Jesus tyd gedink Messias gaan doen –

gaan magtige koning wees,

Romeine uitskop.

Jesus = Messias

maar ander soort koning.

Nie fênsie klere, goue kroon.

Arm

Gewone mense

nie oor armies en geld

Koninkryk is koninkryk van God –

liefde

omgee

verhoudings heelmaak (baklei) = vrede

Seën – goeie goed vir almal

(Voel nie altyd soos goeie goed –

mag nie lekkers eet, moet tandeborsel – is goed vir jou)

Jesus ander tipe koning – gaan kwartaal leer,

nou verder gesels

Preek

Reeks:  berigte van goeie nuus.

Matteus – Jesus lewe,

in Jesus koms ontvang ons goeie nuus.

Goeie nuus van God koninkryk –

God regeer.

 

Koning het gekom,

hy nou een wat regeer

een wat oor ons lewens regeer.

 

Vandag teks:

wat Jesus gedoen.

23Hy het toe in die hele Galilea rondgegaan

en die mense in hulle sinagoges geleer,

die evangelie van die koninkryk verkondig

en elke soort siekte en kwaal onder die volk

gesond gemaak.

Geleer getuig genees

Geleer

Verkondig

Gesond gemaak

 

Engels:  Teaching, preaching, healing.

As sê in Jesus koninkryk gekom,

dan dit hoe Jesus koninkryk gewys:

leer,

verkondig

gesondgemaak.

 

Jesus doen drie goed mense help sien hoe koninkryk lyk,

eintlik koninkryk raaksien,

sien gekom, is nou tussen hulle:

 

Woorde – leer

toesprake, woorde

Jesus sê vir mense hoe koninkryk lyk,

wat koninkryk waardes is,

hoe burgers van koninkryk leef.

 

verkondig –

nie net woorde, ook dade.

reinig tempel, ens.

Woorde leer hoe koninkryk lyk,

dade wys koninkryk daar,

sien hoe koninkryk funksioneer,

self beleef.

 

Derdens:

genees.

 

Teks: omvattend,

allerhande vorme van siekte genees.

 

Koninkryk realiteit –

kan sien,

beleef in eie lewens –

word gesond,

word bevry.

 

goeie nuus… soortvan

In week nogal bewus geraak –

in leeswerk, in myself –

hoe ongemaklik ons is hierdie omvattende boodskap koninkryk,

hoe sukkel realiteit daarvan te verstaan.

 

Elke enkele preek gelees,

gaan nie oor wat Jesus doen,

maar oor wat ons moet doen.

 

Asof ons nie kan dink Jesus leer, verkondig, genees vandag.

 

Asof dink Jesus lank terug die goed gedoen,

gaan eendag weer doen.

 

Koninkryk nie iets nou,

iets eers in toekoms gaan aanbreek.

 

So was tyd van Jesus op aarde,

sien tyd van koninkryk kom…

maar nou tussen-in tyd.

Kom noem:  tyd van kerk.

Maar ONS tyd,

tyd waarin ons moet werk,

ons moet sorg dit wat destyds by Jesus gesien en beleef,

verkondig word.

 

Moet bes probeer.

 

So koninkryk is vir ons werklikheid,

is goeie nuus…

maar ook net soortvan.

Toekomstige goeie nuus.

 

Maar intussen op eie.

Intussen moet bes probeer.

 

Jesus het toe opgevaar na hemel,

en nou ons alleen.

Weet natuurlik is nie – Gees! –

maar voel soms so.

Wil nie te veel vra,

te veel verwag.

Versigtig.

 

Gevolg:  verwag niks.

 

Taliesin Jones

Laat dink aan fliek lank gelede:

Testimony of Taliesin Jones (small miracles).

 

Gaan oor seun,

Taliesin Jones,

dorpie Wallis.

 

Musiekonderwyser Billy Evans.

Eendag Taliesin sien Billy vir iemand bid, genees.

 

Taliesin vratte op hande,

maar dink nie belangrik genoeg,

wil nie God vra te genees.

 

Billy sê enige iets NB genoeg,

kan enige iets vir God vra.

Bid vir vratte.

 

  • Video 1

 

Taliesin vratte weg.

Maar in stede van goeie nuus,

begin stryd:

mense nie glo.

kom in moeilikheid daarvan vertel.

 

Maar Taliesin oortuig goeie nuus moet uit.

Begin groep by skool, “The Believers”

bid vir seun wat diabetes het.

 

Seun diabetes word nie beter.

Inteendeel:  ma klag by skool.

Taliesin bitter groot moeilikheid.

 

dinge by huis sleg:

ma gaan weg,

pa koud

broer moeilik.

Na hierdie wonderwerk beleef,

loop alles vir Taliesin verkeerd.

 

Sodanig,

dat Taliesin self God begin bevraagteken,

onseker of nog glo.

 

Geneesheer wek opspraak

Dalk dit deel van rede huiwering

om te leef met konkrete werklikheid Jesus regeer,

so min van God verwag:

self al teleurstelling beleef.

 

In proses,

van soms bid vir iets,

nie gebeur,

of gebeur,

maar soveel ander goed verkeerd loop,

ons ons geloof begin beskerm,

deur in effek op te hou glo.

 

Nie regtig enige iets te verwag nie.

Koninkryk geestelike werklikheid.

Toekomstige werklikheid.

 

En nou,

nou help God die wat hulleself help.

 

natuurlik is so –

ons nie net passief terugsit laat lewe gebeur –

ons deel God plan op aarde,

is inderdaad nou era van kerk,

God ons gebruik,

sy koninkryk déúr ons laat kom.

 

Maar beteken nie

Jesus optrede –

onderrig, vorm, genees –

net in verlede

weer in toekoms.

 

  • video 2

Taliesin terug na klavieronderwyser

Billy Evans huis,

Billy sê God het vratte genees,

maar daar is ander goed wat genees moet word.

Moet goed binne hom vir God wys,

dat God genees.

(God kan nie! – nie)

Miskien ons probleem,

dat steeds soos eerste-eeuse Jode,

verkeerde verwagtings van Koning –

dat alle probleme gaan uitwis,

alle teenstand gaan wegneem,

alle gesukkel gaan vernietig.

 

Maar dan regeer hy op ander manier,

lyk sy koninkryk anders.

 

Maar dit beteken NIE dat hy NIE regeer nie,

dat hy nie daadwerklik betrokke,

dat hy nie genees:

seerkry,

verhoudings,

verlede,

siekte.

 

Dat steeds leer en verkondig,

dat steeds besig is om ons te vorm,

te wys hoe koninkryk lyk,

wat waardes van koninkryk is,

ons herinner dat dit goeie nuus is.

 

Naby einde van fliek,

Taliesin getuig by skool.

Vertel hoe God hom genees het.

Kinders vra:

wat van kind diabetes?

Hy steeds siek.

  • Video 3

Taliesin:  weet nie

Dalk kan genesing en inspuitings saam gaan.

Hy weet nie

maar hy glo.

hy glo,

want die krag is daar.

 

So wat beteken burgerskap van hierdie koninkryk dan vir ons?

As iets in verlede gekom,

in toekoms gaan kom,

maar ook vandag hier is?

 

lojaliteit

Beteken eerste plek

dat ons lojaliteit –

allegiance –

aan Jesus en sy koninkryk is.

 

Dit is eerste aspek van ons identiteit –

is wie ons is:

burgers van koninkryk.

 

Wat ons prioriteite bepaal,

ons optredes,

ons waardes,

ons keuses.

 

verwagting

Tweedens beteken

dat nou, hier, leef met oortuiging

en verwagting

dat Christus regeer,

dat hy ook nou, hier

regeer

en sal ingryp.

 

Beteken dat goed genesing nodig het

aan binnekant (en buite)

vir hom kan wys,

kan vra genees.

 

Miskien lyk nie soos verwag,

maar dit beteken nie ons niks vra,

niks verwag.

 

Jesus is hier.

Hy regeer.

 

Is realiteit.

Beteken ons leef asof realiteit is –

nie asof wens is.

 

Deel daarvan natuurlik,

reg kyk.

 

Jesus regeer,

sien tekens daarvan oral om ons,

beleef in eie lewe.

 

Maar soms sien nie,

beleef nie,

omdat nie reg kyk nie –

vroeër vanjaar wyse manne –

regte tekens volg.

 

Koninkryk nie in weermag,

maar in weerloosheid,

in liefde

in genade.

 

verkondiging

En laastens beteken vir ons

dat sal verkondig.

 

Wanneer goeie nuus van koninkryk beleef,

kan nie anders te versprei!

(Taliesin)

 

Koerante:

goeie nuus verkoop nie.

 

Maar wanneer werklik goeie nuus vind,

hou nie vir self –

deel met ander.

 

En dit is ook deur verkondiging,

deur deel,

dat koninkryk kom.

 

Storie Taliesin:

klavieronderwyser vertel.

Deur onderwyser Taliesin uitvind wat geloof,

genees word,

getuig,

inpak gemeenskap.

 

God werk self,

maar God nog altyd gewone mense

se gewone lewens gebruik

om koninkryk in mense lewens te laat kom –

vissermanne.

 

Week:  skole begin.

Hierdie week daarom spesifiek onderwysers dink.

 

Storie van Taliesin baie gepas julle:

worstelinge

dinge nie werk

teëstand

moedeloos…

tog ook roeping:

aan te hou verkondig.

 

Here stuur onderwysers op spesiale manier

om diensbaar in Sy Ryk te wees.

Dit is juis kinders en jongmense

wat besonder ontvanklik is vir die vrymakende en verlossende

goeie nuus.

 

Vra onderwysers staan:

Weet God julle spesiale roeping gegee.

Ons gemeente sendelinge teen muur,

maar julle sendelinge in gemeenskap.

Julle vir ons kosbaar.

Waardeer julle doen –

weet nie altyd maklik.

Bid vir julle.

Gebed onderwysers

Gaan dan nou in die Naam van die Here,

wat u sal seën en beskerm;

wat  tot u redding sal verskyn en u genadig sal wees;

wat u gebede sal verhoor en aan u vrede sal gee! (Num 6)

 

Lied 268 Laat, Heer, u seën op hul daal sit

Gebed

Afkondigings

Dankoffer

Slotlied

Flam 57 Oorwinningslied (sanggroep) staan

Seën

Respons

Lied 189 staan

geloof, genesing, goeie nuus, koninkryk, Matteus, preek, rethie

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.