Lukas 15 ‘n Hart wat betrokke raak
Wat maak jou bly?
Wat dink jy maak God die gelukkigste? Wanneer is God bly?
As daar parties in hemel gehou word,
wanneer sal dit wees?
Bybel sê!
Lukas 15:1-10
Invitation to the party
Teks vertel Jesus drie gelykenisse –
vandag net eerste twee, Annelet volgende week volgende een –
elkeen eindig party.
elkeen selfde woord:
bly.
God is gelukkigste –
bly-ste –
wanneer sondaars lewe aan God oorgee –
partytjie in hemel
vir elkeen wat lewe aan God toewy.
Max Lucado vertel
familie vir hom verrassingspartytjie gehou.
Hulle sou gaan uiteet.
Hy wou eintlik rustig by huis bly –
dogter nog huiswerk…
stel voor eet sommer by huis,
hy sal kos maak.
Maar hulle weier.
Elkeen van sy argumente
plain geïgnoreer –
hulle het so beplan,
hulle gaan uiteet.
En gaan NOU uiteet.
Nou hy nie vreeslik lus,
so maak stadig gereed.
Maar hulle jaag aan!
Maak gou!
Kom nou!
Move!
Lucado vertel effens verward.
Hy hou uiteet net so baie soos volgende ou,
maar regtig?
Eers toe by restourant kom,
verstaan.
Almal wag,
verrassing!
Familie geweet wat hy nie wet.
Het tafels gesien,
geweet hope geskenke
vertrek vol geliefdes.
Hulle geweet daar wag ’n partytjie
en dat hy dit nie kan misloop nie.
en dis wat Jesus vir ons doen:
nooi ons uit na die partytjie!
Partytjie
elke keer wat iemand lewe aan God toewy.
It’s all about the love
Nou iets mooi verstaan God blydskap:
gaan oor liefde.
Daardie ander meisie verkeerd –
het punt beet,
maar aan stert beet…
It’s all about the love.
Geloof is verhouding.
Is nie onderwerp bestudeer.
Nie punt gemaak moet word.
Argument gewen moet word.
Iets wat op Sondae doen.
Reëls gevolg moet word.
Is verhouding met God.
Om te glo,
is om saam met God te leef,
deur God liefgehê te word
God lief te hê
ander lief te hê.
Dis geloof.
God liefhê
ander liefhê.
Vermoed baie van ons sou verkies eerder stel reëls was.
Dan boksies maak
kan aftick – weet nou reg.
Maar liefde –
moeiliker!
Beteken goed soos vergewe (verlede week)
opoffering
geduld
ongemak…
Maar God het jou lief
God is mal oor jou!
God wil in verhouding met jou leef
(kaartjies uitgedeel).
God hou party
wanneer jy hom lief het
ander nooi hom ook lief te hê.
Share the invitation
Om God liefde te ken
beteken dat ook daardie liefde deel –
kan nie anders,
1. want so amazing
2. want dit is ding God bly-ste maak –
wanneer ander ook leer God lief het!
En JY moet dit doen.
Jy moet ander help God liefde leer ken.
Kan nie terugsit,
verwag ander gaan dit doen.
Want JY is ENIGSTE mens op PLANEET
wat in unieke verhoudings leef
waarin JY leef,
interaksies het wat JY het.
Dink bietjie mense jy mee kontak het
(is waaroor materiaal gaan by sel gaan doen –
elke week dink wie mense mee kontak gehad)
JY ENIGSTE mens daardie kombinasie kontakte het.
Spesifieke interaksies met daardie mense.
Niemand anders.
En jy is die een
wat daardie mense
kan connect
met die liefde van God.
Dis God se plan.
Dat mense met wie jy kontak het
sy liefde leer ken
deur jou.
Kan jy glo
dat God so baie in JOU glo?
Dat skepper van heelal
op JOU staatmaak
om saam te werk
sodat mense sy liefde deur jou kan sien?
Is hoekom hy jou daardie spesifieke verhoudings plaas.
Sodat daardie mense
sy liefde
deur jou kan sien.
En nou,
as jy soortvan amper normaal is –
of nie gawe van evangelisasie het –
bewe jou broek.
Slaan die angs in sulke golwe oor jou.
Ek?
Argh!
En jy het eintlik netnou al in jou agterkop begin met lys
van redes
hoekom jy dit NIE kan doen.
It’s not about being good, it’s about being God’s.
Maar ontspan!
Moenie panic nie!
Wanneer ons hoor
dat God op ons staatmaak
ander help sy liefde ontdek,
dan fikseer ons dikwels op “goeie werke”.
Weer daardie reëls ding.
ons moet goed genoeg wees –
goed genoeg Christene.
Voel gaan nooit goed genoeg wees.
Maar moenie worry nie!
Dis die goeie nuus van die evangelie.
Jesus het alles reeds VIR ons gedoen.
Nie een van ons is perfek nie.
Maar dis okay –
ons leer en groei deur ons foute.
Dit gaan nie daaroor om altyd die regte goed
te sê en te doen nie.
Dit gaan daaroor
om te wees
wie God wil hê jy moet wees
teenoor die mense
met wie God jou in kontak bring.
Jy hoef nie enige iemand te oortuig nie –
jy hoef nie mense te “bekeer” nie.
Dis God se werk.
En NET God se werk.
Dink een van redes hoekom baie mense
nie so baie van Christene hou:
prober God se werk doen!
Probeer mense oortuig –
en nie oortuig God hulle lief het,
maar oortuig hoe sleg en verkeerd hulle is!
Probeer hulle fix.
Maar laat die fix-ery aan God oor.
Ontspan.
Nie fokus op mense – en eie – foute.
Fokus op liefde.
Dis God van jou vra:
mense met wie jy in kontak kom
op jou manier
liefhê.
You don’t witness. You are a witness.
Iemand vertel uitreik Indië –
klere uitdeel.
In proses deur kronkelende, nou, vuil agterstrate stap.
Vrou multiple sclerosis, loop moeilik.
Elke af en toe man stop,
help vrou,
ondersteun arm.
Tot by plek kom wil wees,
deel hemde uit,
almal bly.
Maar wat nie weet,
dat tolk hele tyd terwyl stap,
vir Indiese mans uitgewys
hoe hierdie man sy vrou hanteer.
In Indië,
mans nie in openbaar hul vroue so mooi hanteer.
Nie woord gesê.
Nie getuig.
Optrede het getuig.
Matteus 5 sê ons is lig vir wêreld.
Ons skyn.
Hoef nie vir mense te vertel dat skyn –
as lig in vertrek aansit,
hoef nie vir almal te sê lig is nou aan.
Kan sien!
Let God do God’s job
So hoe nooi ons mense na die party?
Hoe vertel ons vir mense van God se liefde?
Deur God lief te hê
deur ander mense lief te hê.
Dalk jy iemand in familie
seergekry in kerk,
niks van Jesus wil hoor.
Dalk iemand bywerk
dink geloof is outyds,
onnosel.
Dalk gay vriend
voel kerk – en God – verwerp.
dalk jy veroordelend,
een nodig het God jou hart sagmaak.
Dalk wettiese vriende
wat heeltyd ander wil veroordeel,
oortuig hoe verkeerd hulle is.
Wat God van jou vra,
is om hulle vir hom te gee.
doen jou deel,
laat God sy deel doen.
Onthou:
God se deel vat tyd!
Ons in kits samelewing –
internetkonneksies.
God’s time Carwash.
Ontspan.
Wees rustig.
Laat God op sy tyd werk.
Laat God sy deel doen
doen jy jou deel.
Jou deel:
gee vir God – bid vir hulle.
Wees lief vir hulle.
Kyk: wie mense God spesifiek in jou lewe geplaas.
Hoe jy hulle liefhê.
Terugvoer Sending
Lukas 15, preek, Rethie van Niekerk, verlopre skaap, verlore muntstuk