Skip to main content

Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet

Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.

Reeks: hart soos Jesus
Vanaand: Laat Jesus deur jou liefhê

Wie van julle troeteldiere?
Vertel mekaar wat, wat ergste quirk

• Video: Cat alarm

Ek is kat-mens.

Mense dink katte stand-off-ish,
is net omdat so behandel.
Jy kat gesels,
gesels terug.
Amptelike term: gesellig.

Ek: gesellige kat.

Veral 4h in oggend
wanneer kosbak leeg
(mind you – nie – net nie gaan kyk)
sy voel nou tyd jy haar kosbak volmaak.

Sy uitgewerk:
beste manier onmiddellike, vinnige reaksie kry
op bors sit
nael in neusgat hak.

Don’t mind telling you:
ek like dit niks.

Maar sy’s my kat!

ek kan nie teruggee
omdat te veel praat!
Omdat 4 uur oggend wil kos hê!

Relationships are hard

Net so tussen ons:
soms is verhoudings soos annoying kat 4h in oggend.

Soms heelwat erger.

Niemand van ons perfek.
Almal werk op stadium ander se senuwees,
het quirks waarvan jy nie hou.

Gaan nooit iemand op hierdie planeet wees
jy dink niks mee fout –
want is nie so iemand!
Selfs nie Zac Efron.

Is deel van hoe God met ons werk:
plaas in verhoudings met ander,
verhoudings soms moeilik!

Ek praat nie net romantiese verh –
though obviously ook.

Ouers
broers/susters
vriende
mense saam in gemeente

soms is irriterend:
ma elke dag bel
suster aanmekaar maak jou beurt skottelgoed te was.

Maar soms is nie snaaks.
Soms is regtig erg,
maak mense met wie in verhouding is,
ons regtig seer.

Drop ons.
Sê en doen goed
vertroue skend
bitterlik seermaak.
so seer,
dat littekens in binneste gaan sit,
nie dink ooit gaan herstel.

Dis aard van verhoudings.
en hoe liewer jy iemand het,
hoe seerder kan hulle jou maak.

Nou het jy,
volgens Max Lucado,
drie opsies:

Flee, fight, forgive

Jy kan vlug
of jy kan veg
of jy kan vergewe.

Soms,
moet duidelik sê,
is vlug gepaste reaksie.

Party verhoudings toksies.
Beskerm self,
moet uit lewe sny.

Maar meestal vlug nie gepas.
Nie moontlik!

As jou pa eers facebook ontdek het,
dan sit jy.

Kan nie van familie vlug.

So baie mense kies tweede opsie:
veg.

Broers en susters goed hierdie een.
Ongelukkig sommige huweliksmaats ook.

Soms so erg,
dat enigste patroon van liefde mense ken:
dink liefde bestaan siklus fight en opmaak,
dat liefde beteken heeltyd baklei.

A heart like Jesus

Maar ons reeks: hart soos Jesus.
Hart soos Jesus
hart wat vergewe.

Liefhê soos Jesus =
vergewe.

Dink jy was altyd vir Jesus maklik?

Dissipels – 12 mense – altyd saam, 3 jaar.
Kom veronderstel Jesus kon gedagtes hoor.

Hoeveel mense sal nog met jou saamleef
as altyd jou gedagtes kon hoor?

Dink jy was moeilik Jesus Petrus liefhê,
weet gaan eendag verloën?

Thomas,
wat eendag gaan twyfel?

Wanneer sukkel,
foute maak,
misluk?
Maar kyk wat Jesus gedoen
(kan soveel plekke sien)
ons kyk Johannes 13:1-5

13 Voor die viering van die paasfees
het Jesus reeds geweet
dat die tyd vir Hom gekom het
om van hierdie wêreld af
na die Vader oor te gaan.
Hy het sy eie mense wat in die wêreld is,
liefgehad,
Hy het hulle tot die uiterste toe liefgehad.
2Jesus en sy dissipels was aan tafel.
Die duiwel het toe al klaar vir Judas
seun van Simon Iskariot
op die gedagte gebring
om Jesus te verraai.
3Jesus het geweet
dat die Vader alles in sy hande gegee het
en dat Hy van God gekom het
en na God teruggaan.
4Toe het Hy van die tafel af opgestaan,
sy bokleed uitgetrek
en ’n handdoek gevat
en om Hom vasgemaak.
5Daarna het Hy water in ’n wasskottel gegooi
en begin om sy dissipels se voete te was
en dit dan af te droog
met die handdoek wat Hy omgehad het.

Dit is hoe Jesus sy liefde wys.
Hy weet Judas gaan hom verraai.
Hy weet hulle gaan aan die slaap raak wanneer hy hulle die nodigste het,
weghardloop in die tuin van Getsémané.

En julle weet seker,
in Jesus tyd, voete was net dienswerkers –
nie sommer enige dienswerker,
laagste van laagste.
Is laagste werk kán doen.

Met verraad van beste vriend in gedagte,
kniel Jesus voor hulle,
was hulle voete.

Nou kan gerus verder lees,
soek stukkie sê:
Jesus Judas oorgeslaan,
almal se voet gewas behalwe Judas s’n.

Maar dis nie daar nie.

Jesus selfs Judas,
selfs een wéét gaan verraai –
verraai sodat gemartel, doodgemaak word –
selfs sy voete
was Jesus.

Hy het hulle sonde vergewe
nog voordat hulle die sonde gedoen het!

Asking too much

Nou lees mens hierdie storie,
en mens wil half voel:
nee.

Dis te erg.
Ek kan nie dit doen nie!

Ek het té seergekry.
Net om daardie persoon se nr. op my tel te sien,
laat my maag pyn.

Maar dalk is die probleem
dat jy na die verkeerde persoon kyk.

Want die geheim daarvan
om ’n hart soos Jesus te hê,
is om jou oë op Jesus gevestig te hou.

So dalk kan jy probeer
om weg te kyk van die persoon wat jou seergemaak het
en te kyk na die een wat jóú vergewe het.

1 John 1:7 (AFR1983)

7Maar as ons in die lig lewe
soos Hy in die lig is,
het ons met mekaar deel
aan dieselfde gemeenskap
en reinig die bloed van Jesus, sy Seun,
ons van elke sonde.

Al sit ons nie saam met dissipels in Jerusalem,
beleef steeds wat hulle beleef het:
Jesus was ons skoon.
Elke dag.

is nie belofte toekoms,
maar realiteit,
nou
vandag.

As stukkie stof op jou voete land,
was Jesus dit af –
hy maak ons skoon.

Hy vergewe vir jóú.

En omdat hy jou voete gewas het
kan jy ander se voete was.

Nadat Jesus dissipels voete gewas,
sê:
John 13:15(AFR1983)

15Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel,
en soos Ek vir julle gedoen het,
moet julle ook doen.

Mercy and message

Jesus was dissipels voete twee redes:
gee vir ons genade
en gee vir ons boodskap.

Jesus gee vir ons onvoorwaardelike liefde
onvoorwaardelike vergifnis
onvoorwaardelike genade.

Sy liefde en genade en vergifnis
kom nog vóór enige foute
Jy hoef nóóit te twyfel
of hy jou lief het nie.

En wat beteken dit dan om ’n hart soos Jesus te hê?
Beteken om te kniel soos Jesus gekniel het
die vuil stukke van mense in jou lewe aan te raak
hul liefdeloosheid
weg te was
met jou liefde.

Maar wees vriendelik
en vol ontferming
teenoor mekaar;
vergeef mekaar
soos God ook in Christus
julle vergewe het.

Efesiërs 4:32

Is dit maklik?
natuurlik nie!

Is dit moontlik?
Natuurlik!

Hoe?

Deur weg te kyk van die persoon jou seergemaak
kyk Jesus
Jesus jou voete was
ook jou seer en wrokke
afwas.

 

preek, Rethie van Niekerk, vergifnis, voete was

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.