Markus 7: Respekteer
Die vreemde verhaal van Jesus se ontmoeting met die Siro-Fenisiese vrou beklemtoon drie verskillende vlakke van menswaardigheid: etnisiteit, gender en sosio-ekonomiese verhoudings.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Jesus-verhale van menswaardigheid, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 7: Respekteer
Die vreemde verhaal van Jesus se ontmoeting met die Siro-Fenisiese vrou beklemtoon drie verskillende vlakke van menswaardigheid: etnisiteit, gender en sosio-ekonomiese verhoudings.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Epifanie 2016
6 Januarie is Epifaniefees – die fees van Lig, waar die verskyning van Jesus op aarde spesiaal herdenk word. ‘n Epifanie om in ‘n oomblik, skielik, onverwags te ontdek dat God se Lig ánders is as wat ons verwag, dikwels op ander plekke skyn as waar ons kyk.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Anders Eenders. No Comments on Floreer – 1 Korintiërs 13
Om te “floreer” is deesdae ‘n “gonswoord” in die teologie. Hoe dink ons oor “die goeie lewe” te midde van geweld, oorloë en onmin? Veral in Advent, wanneer ons weer die engele se lied hoor van
Eer aan God in die hoogste hemel
en vrede op aarde
vir die mense in wie hy ’n welbehae het!
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Die Goeie Lieflike God, Rethie van Niekerk. No Comments on God is RUS
In 1986 kom die fliek “Top Gun” uit. Dit is die fliek wat Tom Cruise se loopbaan gemaak het. Dit het die klankbaan van die laat 80’s bepalend beïnvloed met treffers soos (Highway to the) Danger Zone, Take my breath away en You’ve lost that lovin’ feeling. Vandag nog dra mense Rayban’s en “bomber jackets”. Maar die grootste invloed van hierdie fliek is ‘n frase wat Tom Cruise se karakter – Maverick – op ‘n stadium gebruik: I feel the need… the need… for speed!
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on God is RUS
Kyk na die geloofsgewoonte. Probeer hierdie week juis rustig wees ter wille van mekaar. Maak tyd vir mekaar. Luister na mekaar, laat elkeen vertel wat in hul dag gebeur het.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Hulpmiddels vir families. No Comments on Nagmaal vir Kinders
Sondag is Nagmaal en die kinders is welkom om dit saam met ons te vier! Ouers kan hier ‘n boekie aflaai met ‘n paar idees oor hoe om met jou kind vir die Nagmaal voor te berei.
Die Nagmaal is natuurlik een van daardie Sondae waar dit belangrik is dat daar in die kerk gefluister móét word, om kinders deur die diens te begelei en te verduidelik wat aangaan. Ons moedig ouers / grootouers / ander grootmense aan om tydens die diens vir kinders te fluister! Lees meer hier.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.