Jesaja 36 tot 36 – Erediens: God verlos sy volk deur gebed – 27 Februarie 2011
Hierdie gebeure – Hiskia nou koning Juda.
Beste koning ooit –
selfs met Dawid vergelyk.
Een van eerste goed gedoen,
godsdienstige herstel.
Hoogtes waar mense aanbid,
laat verwoes –
óók hoogtes God aanbid.
Sentraliseer aanbidding Jerusalem.
Natuurlik nie suiwer godsdienstig –
ook politieke skuif.
Gevolg opbloei nasionalisme,
opstand onderdrukkers –
spesifiek Assirië.
Uiteraard nie goed afgegaan Assirië,
reageer met ystervuis.
Beleër Samaria,
voer Israel in ballingskap weg.
Begin dan Juda aanval.
Sit hier in Jerusalem,
hoor een vir een hoe ander vestingstede val.
Hier in Jerusalem,
maak gereed oorlog.
Dan stuur koning Assirië – Sanherib –
afvaardiging
Juda verteenwoordigers te praat.
Kan indink:
troepe staan hier op muur,
as Assiriërs se spottery moet glo,
nie eers 2000,
kyk uit oor leër mag van meer as 185 000.
Groot hek van Jerusalem gaan stadig oop,
kom 3 verteenwoordigers uit,
loop Assiriese verteenwoordigers tegemoet.
Assiriërs:
“Sê vir Hiskia:
Waarop berus hierdie vertroue van jou?
Jy dink woorde alleen is genoeg
HIER VOLG DIE HELE EREDIENS
:1-20 | 16 Okt. 2016 pm