Heilige Week: Passie
Ons jaarlikse Heilige Week – met stasies om die lydensweg van Jesus te oordink – vind plaas van 20 tot 27 Maart. Jy kan die stasies ná die eredienste besoek, 22-24 Maart tussen 10:00 en 11:30 of saans tussen 18:00 en 20:00.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Eredienste. No Comments on Heilige Week: Passie
Ons jaarlikse Heilige Week – met stasies om die lydensweg van Jesus te oordink – vind plaas van 20 tot 27 Maart. Jy kan die stasies ná die eredienste besoek, 22-24 Maart tussen 10:00 en 11:30 of saans tussen 18:00 en 20:00.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Annelet Slazus. No Comments on Volg 13 Maart
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Annelet Slazus, Jesus-verhale van menswaardigheid. No Comments on Jesus-verhale van Menswaardigheid Johannes 13:1-20
Jesus was die voete van sy dissipels – Johannes 13:1-20
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Oorvloedig Vrygewig
Oorvloedige vrygewigheid is ‘n geestelike gawe van gemeenskap én ‘n geestelike dissipline
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 2 – Ongemak
Goeienaand, heiliges!
Goeienaand, sondaars!
Jesus sê
nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie,
maar sondaars.
Daarom kan weet vanaand welkom
jy hoort hier
groet in Naam van God, Vader, Seun, Gees:
Genade en vrede
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Jesus-verhale van menswaardigheid, Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 5 – Menswaardigheid
Jesus maak mense heel deur na hulle te luister…
’n Klassieke gereformeerde liturgie is ’n tweegesprek: ons luister na God, God luister na ons ons reageer oor en weer. Daarom wil ek jou nooi: wees vanoggend bewus van hierdie wederkerige gesprek, van God wat na ons luister en ons wat ons na God luister.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.