God is LIEFDE
Ons word groot met die idee dat ons op ‘n manier liefde moet verdien. Gevolglik dink ons ook ons moet God se liefde verdien…
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Die Goeie Lieflike God, Rethie van Niekerk. No Comments on God is LIEFDE
Ons word groot met die idee dat ons op ‘n manier liefde moet verdien. Gevolglik dink ons ook ons moet God se liefde verdien…
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on God is LIEFDE
Gee kans dat elkeen vertel hoe hulle weet dat die ander hulle lief het. [Ouers, luister of jy kan agterkom wat jou kind se liefdestaal is: woorde, diens, geskenke, tyd of aanraking. Google “Love Languages Gary Chapman” om meer uit te vind van die liefdestale. Jy kan ook die Kindle boek The 5 Love Languages of Children deur Gary Chapman vir onder $10 by Amazon koop.]
• Lees Johannes 3:16. Die NT vir Kinders vertaal dit so: God het gewys hoe lief Hy vir mense is. Hy het sy spesiale Seun aarde toe gestuur. Gesels oor wat dit beteken. Beklemtoon dat dit sê dat God lief is vir elkeen van ons.
• Lees die vers nog ’n keer, maar vervang hierdie keer “die wêreld” of “mense” met elkeen in die gesin se naam.
Lectio Divina kan moontlik te moeilik wees vir kleiner kinders. Fokus eerder op Bybel Memorisering. Besluit om hierdie week saam Johannes 3:16 te memoriseer. Dink aan kreatiewe maniere waarop julle dit kan memoriseer: sing die lied, herhaal dit elke aand voor julle gaan slaap, plak dit op die badkamerspieël, ens. Onthou om ook die teks se “adres” (Johannes 3:16) te memoriseer.
Volgende Sondag is Nagmaal! Ouers kan hier ‘n spesiale boekie kry met idees hoe om jou kind voor te berei vir die Nagmaal.
Ons sendelinge het ons ondersteuning nodig. Hoe gaan julle hierdie week “julle” sendeling herinner dat God lief is vir hulle? Dalk ’n WhatsApp boodskap met ’n Skrifgedeelte?
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Die Goeie Lieflike God, Rethie van Niekerk. No Comments on God is goed
In sommige Afro-Amerikaanse kerke is daar die gewoonte dat die prediker sê “God is goed” en die gemeente reageer met “Altyd!” Die prediker sal dan weer sê “Altyd” en die gemeente reageer: “God is goed!”
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on God is Goed Huisgeloof
Vertel vir mekaar van kere wat julle spesiaal besef het dat God goed is. Probeer veral dink aan kere wat dit nie noodwendig goed gegaan het nie.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Jesaja reeks, Rethie van Niekerk. No Comments on Jesaja 61 – Erediens: God maak ons ‘n blye boodskap – 27 Maart 2010
Watter soort boom is jy?
Ek peperboom –
uitheems
karaktervol
geur aan lewe.
Lynette (Didage) Immergroen Ouerskap:
• Palmboom
• Roosboom
• Sierboom
• Denneboom
Ek nie gedoen,
vinnig verstaan –
as kursus doen, baie meer insig:
Van palmbome sê mense:
• jy is lewe van partytjie
• niks kry jou onder
• adrenalien-junky
• kan woestynsand aan arabier verkoop
• dink nie voordoen
Roosboom:
Mense sê:
• jy’s control freak
• vat nie “nee” vir antwoord
• is go-getter
• as jy dit nie kan doen, kan niemand nie
• draai nie doekies om
• rus nooit
Sierboom:
• gee vir jou die werk wanneer rég gedoen wil hê
• jy’s baie ernstig
• fokus op negatiewe
• georganiseerd
Denneboom:
• stabiel
• dra nie hart op mou
• liewer bang jan as dooie jan
• wat sien is wat kry
Teks:
ons is Bome van Redding.
(Dalk ander bome ook, maar)
God maak ons bome van redding.
HY plant ons –
om sy roem te vermeerder.
HIER VOLG DIE HELE EREDIENS
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Jesaja reeks, Rethie van Niekerk. No Comments on Jesaja 49:1-7 – Erediens: God maak jou ‘n lig vir die nasies – 13 Maart 2011
Teks Jesaja = sg kneglied – dienaar van die Here
Reeds baie gesels – wie dienaar.
Waarskynlik individu: elders geïdentifiseer Kores
Israel
Christene Jesus
Vandag ook breër – kerk van Christus,
dus elkeen van ons.
Fokus vandag.
Eers storie raakgelees in leeswerk oor teks.
Vertel van plek genaamd Great Dismal Swamp –
VSA North Carolina, Virginia.
Laat dink Vallei van Verlatenheid.
Great Dismal Swamp –
net water en moeras en modder.
Nie eers in brosjures vir toeriste.
Vertel jare gelede
kougom pakkies,
strokiesverhale vir kinders.
Boetie en sussie,
altyd een of ander gevaarlike situasie,
vind flits eveready batterye,
gered.
So skrywer een keer pakkie kougom gekoop,
terwyl kou,
lees storie van Johnny & Susie.
Die slag verdwaal in Great Dismal Swamp.
Duidelik baie gevaarlik –
bome soos arms wil gryp,
krokodille loer uit modder,
dreigende stormwolke.
Terwyl vreesbevange stap,
val Suzie oor iets.
Johnny tel ou, geroeste flits op,
toe onder modder.
Waardeloos, nutteloos.
Maar nee,
druk knoppie,
flits gaan aan,
skyn sterk, helder straal in lug op,
Johnny & Suzie gered deur weermag!
Hoekom?
Want flits het eveready batterye gehad!
Die Great Dismal Swamp
met al sy vreeslike,
vreesaanjaende gevare,
is oorwin
deur die krag van eveready!
God sê in teks –
vir volgelinge oor eeue,
ook ons vandag:
Ek maak jou ‘n lig vir die nasies.
HIER VOLG DIE HELE EREDIENS
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.