God is RUS
In 1986 kom die fliek “Top Gun” uit. Dit is die fliek wat Tom Cruise se loopbaan gemaak het. Dit het die klankbaan van die laat 80’s bepalend beïnvloed met treffers soos (Highway to the) Danger Zone, Take my breath away en You’ve lost that lovin’ feeling. Vandag nog dra mense Rayban’s en “bomber jackets”. Maar die grootste invloed van hierdie fliek is ‘n frase wat Tom Cruise se karakter – Maverick – op ‘n stadium gebruik: I feel the need… the need… for speed!
Verwelkoming
Toetrede
Flam 87 Maak my nou stil, Heer (sit) groepie 1x, koor 1x, gemeente 1x
Votum
Terwyl so sit,
maak oë toe,
Dink alles afgelope week gebeur
Gee vir God
Week wat voorlê, alles wat nog vandag wil doen, alles waaroor gespanne
Gee vir God
Gee alles oor vir God, fokus volledig hiér te wees, rus
Seëngroet
As jy rustig is,
vir self heeltemal toestemming gee hiér wees,
wil jou herinner:
God ook hier.
Ons voor hom hier,
daarom groet in sy Naam:
Genade, vrede en rus.
Lofsang
Flam 182 Herder Heer (staan)
Psalm 23 Die Here is my herder (sit)
Gebed
Maak my nou stil, Heer.
Ek wil na U luister;
my hart vir U oopmaak
dat U my kan aanraak.
Open my oë, my hart en my ore,
dat ek U leer ken, Heer,
en voor U kan lewe.
Skriflesing
Lukas 10:38-41
Inleiding
Kinders vorentoe.
Soggens skool toe:
sukkel wakker word, huiswerk?, klere, jaag…
saans gaan slaap – wat alles doen?
God lief ons, wil hê ook by hom kuier –
soms rustiger – vorige aand regmaak, vroeër gaan bad,
tyd Bybel lees
Preek
Belydenisgroep vanoggend in erediens,
gedink vertel een interessante beroepskeuse,
opsie dalk oorweeg:
futurist of futuroloog.
Mense kyk wat in wêreld aangaan,
voorspellings hoe toekoms gaan lyk –
help bv. maatskappye beleggings.
Bestaan al lank.
Soms nogal goed.
Dikwels nie.
1967
vir Amerikaanse senaat gewerk
Voorspel dat teen 1985,
weens ontwikkelinge tegnologie,
mense in VSA 27 uur per week sal werk,
aftree 38.
Voorspel mense te veel tyd gaan hê.
realiteit:
sedert 1973
mense in VSA
vrye tyd
VERMINDER 37%.
Want kan nie tyd spaar –
kan net spandeer!
Kan nie in bottel bêre.
Maar logiese voorspelling!
As kyk wat ons alles doen
sodat dinge vinniger kan gebeur.
Ek meen, ek raak berserk oor hoe stadig internet! (Wie?)
Ons het kitskos (fast food)
waar nie eers tyd mors uitklim, in ry staan –
ry sommer verby.
Maar het selfone,
epos,
internet.
So wat van ekstra tyd geword?
- 6 maande wag verkeersligte
- 8 maande gemorspos
- 1 jaar soek deur gemors op lessenaar
- 2 jaar mense bel nie antwoord
- 3 jaar in vergaderings (ek seker meer)
- 5 jaar in rye staan
enkele dag:
- 73 keer onderbreek
- 600 advertensies
- 4 ure TV
Tegnies spaar wel tyd –
vinniger mense in hande te kry,
info te kry.
Tyd ís meer.
Verwagtinge ook.
Dit bring by hierdie week valse narratief:
Valse Narratief: Marta se manier is die beste
dat Marta se manier die beste is.
Is een van redes waarom mense dikwels so ongemaklik
verhaal Marta en Maria –
want identifiseer Marta
en dink eintlik heimlik
Marta is reg,
manier is beste.
Selfs as nie met koppe glo,
dan wys lewens dis wat glo!
Ons dink hoe besiger
hoe haastiger
hoe beter.
Ons oorwerk
oormoeg.
Selfs die van julle nog op skool:
heeloggend skool
middag jaag een aktiwiteit ander
vanaand huiswerk
iewers nog tyd vriende –
en dan natuurlik familie!
selfs naweke –
Saterdae sport,
SONDAE
skool aktiwiteite – al wat daar is
kan nie gaan kamp – het nie tyd.
huiswerk dikwels los vir Sondagaande.
Soos ouer word,
raak erger.
verpligtinge en verwagtinge net meer!
ons het obsessie
met produktiwiteit,
prestasie.
Glo selfs
ons waarde
afhang van wat
– en hoeveel –
ons produseer.
Daarom permanent haastig
want moet meer doen
om meer waarde te hê.
Wat ons DOEN
wat BEREIK
raak belangriker as wie ons IS.
Dink week wat voorlê:
waarskynlik reeds vol
Jesus narratief: Maria se manier is die beste.
Dis nie wat God van ons verwag,
nie hoe God ons waarde bepaal.
Verlede week:
God is lief vir ons.
Nes ons is!
Wat God van ons wil hê,
is dat ons lief sal wees vir hom,
tyd met hom spandeer.
Daarom Jesus woorde:
Marta, Marta,
jy is besorg en bekommerd oor baie dinge,
42maar net een ding is nodig.
Maria het die beste deel gekies,
Ek dink nie Jesus met Marta geraas.
Dink half moedeloos, hartseer:
daar is vir jou soveel beter opsies!
Wil graag hê moet by my wees!
Beteken natúúrlik nie niks hoef doen,
glad nie hoef te werk.
Beteken wel
dat ons nie slawe hoef te wees van horlosies,
hele tyd gejaag
hele tyd besig te produseer,
uitasem
gespanne
Gaan oor prioriteit –
éérs God,
dán produseer.
My waarde
in feit dat God my lief het
nié in wat ek bereik, doen.
Gaan oor
Régte goed
Régte tyd.
Meeste van ons
nodig manier tyd “bestuur” heroorweeg,
nodig goed te elimineer,
sodat dinge stadiger kan vat.
En dis nie slegte goed moet elimineer,
maklike keuses!
Is nie asof vra:
wat moet ek hou?
Bybellees of dwelmmisbruik?
Om waarheid sê,
kerk dikwels een van versoekings.
Verwar kerk met God –
dink as besig is met kerk-goed
is besig met God.
Betrokke by heeltemal te veel goed.
Louis Malherbe gepraat van
so besig dinge van Here
dat vergeet van Here van dinge.
Feite is,
as so oor-haastig,
oor-betrokke
oor-werk
MOET iets gelos word –
en ongelukkig,
as ons nie doelbewus besluit,
dan gaan sekere goed in elke geval langs die pad verlore.
En ongelukkig belangrikste goed:
verhoudings,
geestelike gewoontes
onsself en eie welstand.
Jesus sê: net een ding is nodig.
Daardie ding:
by hom wees
na hom luister,
rus.
Sien hoe NB in manier
hele Bybel
konsekwent
praat oor Sabbat –
dag rus,
na God luister,
uit gejaagdheid uitklim,
uittree uit wêreld se obsessie produseer,
fokus op wéés.
Hoekom?
Hoekom is dit NB dat ons spoed waarteen leef heroorweeg,
dinge rustiger vat
tyd God spandeer?
Wel, is wat Jesus gesê.
Sê Maria manier beste.
Is wat Jesus gedoen.
Sien hele lewe ritme –
werk en rus,
werk – bid, soek God wil
vroeg opstaan op eie gaan bid
Die beste dinge neem tyd
En ook omdat groei tyd vat.
Aanhaling bladjie:
dis juis terwyl aan Jesus voete sit,
dat ons krag kry
vir gejaagdheid van lewe.
Wanneer dinge stadiger vat
dat fluister van Gees hoor,
hoor dat ons geliefd is.
En dán kan ons God beeld reflekteer,
midde van gejaagde wêreld.
Luther:
Ek het soveel wat ek vandag moet doen,
dat ek drie ure langer moet bid
om in staat te wees
om alles gedoen te kry.
Om regtig vir God te leer ken
in verhouding God leef
wat jou vorm
sodat leef soos hy jou gemaak te leef –
beteken tyd.
Geestelike groei vat lank.
is ’n geleidelike proses.
wanneer God ’n boom maak
vat honderde jare
pampoen van ses maande.
en jy?
jy vat ’n leeftyd.
En partykeer groei ’n mens vinnig –
tye beleef groei in self
in verhouding God.
ander kere voel bid plafon vas,
vorder niks.
maar blykbaar bome
ook net paar maande van jaar wat groei –
es van die tyd – 10 maande –
besig om solied, sterk te raak.
Iemand praat van die 10 000 uur – reël.
Studies sê
10 000 ure van oefening nodig
om iets só te bemeester
dat wêreldklas,
uitstyg bo ander.
Dis hoe lank dit ons breine vat
iets so te assimileer
dat ons dit regter be-meester.
Bv. Mozart
Jy geweet Mozart al op 6 musiek gekomponeer?
Ding is,
niemand sê:
Mozart op 6 nie *goeie* musiek gekomponeer!
Eers in laat 20’s.
Een musiekkritikus van sy tyd om waarheid te sê gesê
Mozart laat ontwikkel.
So hier kom jy,
besluit wil lewe aan Here toewy,
nader aan hom leef,
geestelik groei.
En dan begin Bybel lees,
sukkel
na maand – niks dramaties verander.
Raak moedeloos.
Gee selfs op.
Ons elke week geloofsgewoonte –
idee lewensreël.
Werklike groei
vat tyd
vat ’n leeftyd.
en elke stukkie groei,
elke treetjie,
selfs die tye vir jou voel nié groei nie
hét ’n effek.
maak ’n verskil.
Stadig!
Uitdaging week wat kom
dinge bietjie stadiger vat,
ophou jaag –
kyk wat gebeur.
Wat gaan gebeur,
waarskynlik,
baie gefrustreerd!
Ongemak!
Want verslaaf gejaagdheid.
Riglyne bladjie:
probeer nie noodwendig minder besig,
net stadiger.
Sal dalk verras:
meer geduld
geniet oomblik
leer God vertrou
Nagmaal
Lied 302 Ons is genooide gaste vv 1, 2, 4 Koor voorsangers
“Kom na My toe,
almal wat uitgeput en oorlaai is,
en Ek sal julle rus gee.
Neem my juk op julle
en leer van My,
want Ek is sagmoedig
en nederig van hart,
en julle sal rus kry vir julle gemoed.
My juk is sag
en my las is lig.”
Matteus 11:28-30
Gebed
Dankoffer
Koor Vonkk 72 Wees stil, want die Heilige is hier
Slotsang
Lied 601 Die wat die Here wil dien (staan)
Seën
Respons
Lied 601 Refrein
Goeie lieflike God, Good and Beautiful God, preek, Rethie van Niekerk, rus