28 Sept tot 5 Okt: Groei Saam
Omgee Gesprekke
Het julle ’n muur waar julle aanteken hoe almal groei? Op watter ander maniere kan ’n mens groei?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 28 Sept tot 5 Okt: Groei Saam
Het julle ’n muur waar julle aanteken hoe almal groei? Op watter ander maniere kan ’n mens groei?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 8-14 Sept: Al wat van belang is
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 14-20 September
Vertel vir mekaar: vir wie en hoe het jy die afgelope week liefde gewys?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 1-7 Sept: Luister. Leef.
Ons begin volgende Sondag, 7 Sept., met ’n nuwe reeks. Vir dié reeks gaan die huisgodsdiensmateriaal ná die Sondag se erediens wees. Hierdie week se materiaal is gevolglik ’n oorsig oor ons Luister Leef reeks.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 25-31 Aug: Ons waag in geloof
Vertel vir mekaar van ’n keer wat jy bang was. Wat het jy gedoen? Wat het gebeur?
Lees Hebr. 12:1-4
Behoort julle gesin aan ’n kleingroep? Indien nie, oorweeg om van 7 Sept. vir die komende paar weke in te skakel by een van ons 40 Dae van Gemeenskap groepe. Kontak die kerkkantoor of bly Sondag na die erediens agter.
Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid. Is daar iets spesifiek waaroor iemand in jul gesin tans die Here se wil soek? Bid saam daarvoor en die dinge op jul lys. Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens, Kleingroepmateriaal. No Comments on HuisGeloof 18-24 Aug: Ons Reik Uit
Ouers, vertel vir die kinders hoe julle die Here leer ken het. Was daar ’n volwassene wat ’n groot rol gespeel het in jul geloofsontwikkeling? Wie was hulle en wat het hulle gedoen? Vertel daarvan.
Lees Filippense 1:12-14
Sondag is Nagmaal! Ouers, gesels met jul kinders oor wat die Nagmaal beteken en hoe ons daaraan deelneem. ’n Boekie met riglyne vir so ’n gesprek is beskikbaar by die kerkkantoor of laai dit hier af.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.