Soek jy na bewyse om te kan glo? – Lukas 24:33-48
Soek jy na bewyse om te kan glo? Pulse 18 April 2021 – Lukas 24:33-48
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Soek jy na bewyse om te kan glo? – Lukas 24:33-48
Soek jy na bewyse om te kan glo? Pulse 18 April 2021 – Lukas 24:33-48
Written by Chris van Wyk on . Posted in Thania Botha. No Comments on Handelinge 4:32-37 – Om in te gee vir (om)gee
11 April 2021
Somerstrand familiediens
(Ligkids kwartaalafsluiting)
Teks: Handelinge 4:32-37 ( ook op Leesrooster: Psalm 133; 1 Johannes 1:1-2:2; Johannes 20:19-31) Tema: Om in te gee vir (om)gee
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on God sluit almal in wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is – Handelinge 10:34-43
God sluit almal in wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is Youtube – Handelinge 10:34-43 – 4 April 2021
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on My God, my God, waarom het U my verlaat? – Psalm 22
My God, my God, waarom het U my verlaat? Goeie Vrydag – Psalm 22 – 2 April 2021
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Lyding is nie verniet nie – Filippense 2:1-11
Lyding is nie verniet nie Youtube Familiediens – Filippense 2:5-11 – 28 Maart 2021
Verwelkoming
Ons lees vandag die brief aan die gemeente in Filippi, die eerste gemeente in Europa. Paulus praat regdeur die brief oor ons onderskeiding van wat regtig belangrik is. Na buite en na binne. Te alle tye, sê Paulus, moet ons die voorbeeld van Christus volg. Ons lewenstyl moet ooreenstem met die evangelie wat ons verkondig.
Selfs al moet ons ly. Trouens, lyding is ’n voorreg, en ’n teken van ware geloof. Lyding wys dat ons ware burgers van die hemel is. Want, soos hy in hoofstuk 2 gaan aantoon, lyding is nie verniet nie.
Hy roep daarom elkeen van ons op een van gees en siel saam te stry vir “die geloof in die evangelie”, al is daar ook hoeveel teëstand teen die evangelie. Want, lyding is nie verniet nie.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Suffering is Not For Nothing
Youtube Pulse – Filippense 2:5-11 – 28 Maart 2021
Verwelkoming
Welkom. Ons lees vandag Filippense 2 en ek gaan ‘n bietjie gesels oor emigrasie en jou roeping. Jy is welkom om in die week ook vrae vir my te vra daaroor.
Ons het nie volgende week Pulse nie. Jy is welkom om vir die normale Goeie Vrydag en Paasdiens in te skakel op Youtube of in die kerk. Ons hou ook nagmaal Vrydag 09:00.
Hier is nuus oor Pulse wat in Meimaand terugskuif kerk toe (video clip).
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.