Waaraan hou jy vas? – Hebreërs 4:14-5:10
Somerstrand Youtube Erediens 21 Maart 2021 Teks: Hebr.4:14-5:10
Tema: Waaraan hou jy vas?
Written by Chris van Wyk on . Posted in Thania Botha. No Comments on Waaraan hou jy vas? – Hebreërs 4:14-5:10
Somerstrand Youtube Erediens 21 Maart 2021 Teks: Hebr.4:14-5:10
Tema: Waaraan hou jy vas?
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Ons is God se handewerk – Efesiërs 2:1-10
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Wie is jy? – Efesiërs 2:1-10
Pulse 14 Maart 2021 (vroeg 06:00)
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Die “dwaasheid” van God – 1 Korintiërs 1:17-25
Die “dwaasheid” van God – 1 Korintiërs 1:17-25
7 Maart 2021 Youtube 09:00 NGK Somerstrand
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Wat is wysheid? – 1 Korintiërs 1:18-25
Pulse – 7 Maart 2021 – Youtube van 06:00 af
Written by Chris van Wyk on . Posted in Ligkids. No Comments on Ligkids #5 – Is jy slim of is jy wys? – Sondag van 06:00 af
Ons lees vandag uit Spreuke en leer wat beteken dit om wys te wees. Daar is baie slim mense in die wêreld, wat baie van baie dinge af weet. En dis goed om slim te wees! Maar om wys te wees, is selfs beter! Wyse mense weet dat hulle nie alles weet nie en God se hulp en raad nodig het, want Hy weet alles van alles en almal! As jy nog daaraan twyfel – kyk net na die skepping: Wie het die voëltjies leer vlieg? Wie kan bome en blare maak? Wie het die see vol water en visse gemaak? Wie hou die hele wêreld in Sy hand? God! Daarom kan ons volkome op Hom vertrou! Kom sing weer lekker saam en doen ‘n aktiwiteit waar ons blare maak wat net soos die ware-Jakob lyk!
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.