Skip to main content

‘n Lewe van Omgee – Johannes die Doper

(Re)gifted| Johannes die Doper | Lewe van Omgee  |

Lukas 3:1-20 | 16 Okt. 2016 pm

Die van julle in ’n tradisionele NGK grootgeword het:  wat sê die dominee gewoonlik aan die begin van die diens?  Gewoonlik iets soos:  “Genade en vrede vir julle.” Johannes het natuurlik glad niks sulke beleefde of sagte woorde nie.  Hy begin sy preek:  “Julle slange!” Die Engels is eintlik beter:  “brood of vipers!” Kan julle dink as ek hierdie diens begin het:  “Julle brood of vipers! Wie het julle wysgemaak dat julle die dreigende toorn kan ontvlug?!”

Johannes sê:  Geloof en dade pas by mekaar.  Ons moet vrugte dra.  Jy kan nie sê jy is ’n gelowige en dan het dit geen impak op jou lewe nie.

Continue reading