Die Gebed deur die Gees – Efesiërs 6:10-24
Ons leef vanuit God se kragtige liefde en genade, maar dan gebeur die lewe. Daarom moet ons ons krag soek in die Here en sy groot mag, deur te bid deur die Gees.
[Klik “continue reading” vir die hele diens]
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Kragtig, Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Die Gebed deur die Gees – Efesiërs 6:10-24
Ons leef vanuit God se kragtige liefde en genade, maar dan gebeur die lewe. Daarom moet ons ons krag soek in die Here en sy groot mag, deur te bid deur die Gees.
[Klik “continue reading” vir die hele diens]
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk, The Air I Breath. No Comments on Aanbid God onhophoudelik deur Jesus
Ons aanbid God deur Jesus. Altyd, oral. En dan aanbid ons God deur goed te doen en mededeelsaam te wees.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Kragtig, Rethie van Niekerk. No Comments on Drie-eenheidsondag Efesiërs 3:14-21 Kragtig
God se liefde is die superpower wat die Gees ons gee. Deur gebed is ons in hierdie liefde gewortel en gegrondves.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Rethie van Niekerk, The Air I Breath. No Comments on Vir wie hy is, vir wat hy doen
Ons aanbid God vir wie hy is – onbeskryflik ontsagwekkend en intiem kenbaar – en vir wat hy gedoen het.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Johannes 20: Van Vrees na Krag
Wanneer Jesus sy vreesbevange dissipels agter geslote deure ontmoet, het hierdie ontmoeting drie gevolge: die dissipels ontvang vrede, ‘n missie, en die Gees.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Paasfees Johannes 20
In Maria Magdalena se liggaamlike bewegings by die leë graf, volg ons die patroon van ons eie ontmoetings met Jesus: huil, omdraai, vashou en gaan.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.