Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet
Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.
Written by on . Posted in 'n Hart soos Jesus, Rethie van Niekerk. No Comments on Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet
Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.
Written by on . Posted in Laat Jesus deur jou leef, Rethie van Niekerk. No Comments on Joh 8 – Laat Jesus deur jou liefhê
Die hawelose verhaal van meer sondaars as net die een in die middel, nooi ons om na te dink sonde, oordeel en liefde.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Beter saam, Rethie van Niekerk. No Comments on Beter Saam – Galasiërs 5:6
“Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan.” So begin ons ons 40 dae van gemeenskap. Ons is geskape vir gemeenskap en liefde. Maar liefde is soos ‘n spier wat geoefen moet word
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Ons reik uit – 24 Aug 2014
Paulus kan selfs vanuit die tronk praat oor hoe sy omstandighede die verkondiging van die evangelie bevorder. Wat van ons “tronke” en die manier wat ons dit hanteer – bevorder dit die verkondiging van die evangelie?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Ons verwelkom almal
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.