Skip to main content

Vir wie hy is, vir wat hy doen

Ons aanbid God vir wie hy is – onbeskryflik ontsagwekkend en intiem kenbaar – en vir wat hy gedoen het.

Gebed

Psalm 90

Seëngroet

Toetrede / toewyding

Vredeval – FLAM/Robyn Jacobs

Dankoffer

Oproep tot Lof

Psalm 113

Loflied

There’s no other Name – Bethel

Gebed

Preek

Reeks – lewe van aanbidding.  Gesels bietjie hoe ons aanbid, hoekom ons aanbid.

Worship God: For who he is

Vanaand:  Aanbid God vir wat hy is.

Logies!  As God ontmoet, kan nie anders knieë neerval, aanbid.

So hoe is God?
Vertel vir mekaar: hoe lyk God?
Songs / Skrifgedeeltes

God is Infinitely Awesome / Indescribable

Hoe is God? Onbeskryfbaar!  Kan nie God in boks sit, kind vra – wat van groter boks?

Kan nie God verklaar, gebruik menslike begrippe.  Altyd meer, altyd groter.  Woorde soos: almagtig, heilig, awesome

Hele Bybel, Psalms

Psalm 90:2
2 Before the mountains were born
or you brought forth the earth and the world,
from everlasting to everlasting you are God.

God is ewig
Was altyd
is altyd
sal altyd wees

Romeine 11:
33O diepte van die rykdom
en wysheid
en kennis van God!
Hoe ondeurgrondelik is sy oordele,
hoe onnaspeurlik sy weë!
34“Wie ken die bedoeling
van die Here?
Wie gee Hom raad?
35Wie bewys Hom ’n guns,
sodat Hy verplig is om iets
terug te doen?”
36Uit Hom
en deur Hom
en tot Hom
is alle dinge.
Aan Hom behoort die heerlikheid
tot in ewigheid!
Amen.

Dis hoekom ons God loof!

God is awe-some
ontsag-wekkend.

Kan net in verwondering voor God staan
ons beste probeer
met beperkte woorde
beperkte begrip
hom te loof.

Stil gebed –
jou eie lofgebed
God se ontsag-wekkendheid beskryf

Lied wat God se awesomeness / onbeskryflikheid beskryf:

Our God – Chris Tomlin

God is onbeskryflik,
Infinitely Awesome.

Maar gelyk ook:

God is intimately knowable

Intiem kenbaar.

God is groter wat kan dink,
breine wil ontplof,
kan nie saamvat,
heilig…

en intiem
naby ons
lief vir ons.

Psalm 139

Here, U sien dwarsdeur my,
U ken my.
2Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit,
U ken my gedagtes
nog voordat hulle by my opkom.
3Of ek reis en of ek oorbly,
U bepaal dit,
U is met al my paaie goed bekend.
4Daar is nog nie ’n woord
op my tong nie
of U, Here,
weet wat dit gaan wees.
5U omsluit my van alle kante,
U neem my in besit.
6Dié wete oorweldig my,
dit is te hoog vir my begrip.

Hierdie selfde God
so groot
en wyd
en onbeskryflik…
ken jou.

Jesaja 43:1
Ek het jou op jou naam geroep
jy is myne
[I have called you by name, you are mine]

Selfs die hare op jou kop getel (Matt. 10:3)

so baie gee vir jou om.

God groot, onbeskryflik.
Altyd méér.

Maar God kán óók geken word.

Het dit vir ons moontlik gemaak.

As mens in Jesus aarde toe gekom,
sodat ons hom kan ken.

Gees gestuur by hom te wees
sodat ons elke dag kan sien
beleef
iets meer van hom leer.

Hierdie magtige God
het jou lief
wil in verhouding met jou leef
wil hê jy moet hom ken.

Dink na:
hoe ken God?
Praat met God oor intieme nabyheid

Lied wat nabyheid aan God beskryf:

God with us – Jesus Culture

Worship in the balance

Aanbidding altyd tussen hierdie twee:
God onbeskryfbaar
intiem kenbaar

moet in aanbidding albei vashou.

Kan God ken,
intieme verhouding.

Maar God óók meer
heilig
moet ontsag hê (révérence, fear)
God is Skepper én Vader
Almagtig én vriend

As nét op kenbaarheid
God as vriend fokus,
later nie respek:
“Jesus is my homeboy”.

Erger nog:
gefrustreerd
want as God net is wat jy kan begryp en ken
gaan later gefrustreerd wees
met hoe klein jou God is,
aanbidding krimp.

Dan lewe te groot
te erg
ons te uitgelewer –
want vergeet God in beheer
God ook hierdie lewe
issues
in sy hande hou.

As God net groot,
almagtig,
heilig –
dan ook moedeloos,
uitgelewer.

Dan lewe in vrees,
God moet tevrede stel,
God ver,
onkenbaar.

Maar God is albei:
Onbeskryfbaar – kenbaar.
Abba – Vader.

So ons aanbid God vir wie hy is…

Louie Giglio:
When we can’t tell wat God is up toe
and we can’t see him working in our circumstances,
we can still praise him
simply for who we know him to be.
Even if our circumstances don’t appear to affirm it,
God is still everything he says he is.
So,
no matter what life sends our way,
we focus our attention on him.
He’s still God
in the midst of jou and tragedy.

Aanbid God vir wie hy is…
But wait,
there’s more!

Worship God: For what he has done

Ons aanbid God ook vir wat hy gedoen het.

Praat van genade in Jesus,
aarde gekom,
verlos.

Maar ook van jou eie lewe,
geloofspad.

God jou deel gemaak sy gesin,
in Jesus uitgekies,
gesê: jy my kind.

In lewe ervarings God sorg –
tye God jou gepraat
wonderwerke
groei

Daar almal se lewens tye
nie lekker kan voel dat God naby is
maar dan prys ons hom steeds
vir wat gedoen het
weet besig te doen
al kan nie nou voel –
want weet wie hy is.

En God vir ons goed gegee aan vashou,
tye wat nie voel asof God werk,
kan onthou:
dit het in verlede gebeur.

Sakramente.
Nagmaal,
doop.

Belydenisaflegging en doop

Geloofsbelydenis

Slotsang

No longer slaves – Bethel

Seën

aanbidding, Hoe God is, Rethie van Niekerk, The Air I Breathe, Wie God is

Comment

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.