Op pad na Eden – Efesiërs 2
Die verhaal van die kerk: Paulus versit berge Tema: Op pad na Eden – Efesiërs Somerstrand Youtube 09:00 1 November 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Op pad na Eden – Efesiërs 2
Die verhaal van die kerk: Paulus versit berge Tema: Op pad na Eden – Efesiërs Somerstrand Youtube 09:00 1 November 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Jou onsigbare Vriend – Kolossense 1
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Tweede kanse – Filemon
Paulus versit berge
Tema: Tweede kanse – Filemon
Youtube Somerstrand 09:00 18 Oktober 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Wees bly – Filippense 4:2-8
Paulus versit berge Tema: Wees bly – Filippense 4:2-9 Youtube Somerstrand 09:00 11 Oktober 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Geloof in die spervuur – Daniël 3
Somerstrand Youtube Pulse 18:00 6 Oktober 2020
Bibleflix
Ons is besig met Bibleflix. Ons fokus op die wonderlike verhale en intriges in die Bybel. Verhale van mense wat besondere goed doen. Mense wat ons leer hoe om ‘n pad met God te stap. Ons leer by hulle hoe ons self verskillende situasies kan hanteer. Want al hierdie verhale is voorbeelde vir ons.
Daniël en sy drie vriende
Vandag fokus ons op Daniël se drie vriende. Hulle het as tieners die oorlog in Jerusalem eerstehands ervaar. Hongersnood. Geweld. Toe gebeur die ergste. Hulle word uit hulle land ontvoer. Na die vreemde stad van Babel. (Foto van vuur)
Nebukadnesar wil hulle verander
En omdat hulle uitblinkers was, het koning Nebukadnesar hulle uitgesonder. Hy wou van hulle goeie burgers van sy land maak. Hy wou hulle verander om soos die mense van Babel te glo, dink, doen en leef.
Dit is mos wat met ons ook gebeur in hierdie wêreld. Ons word konstant uitgedaag om in te pas. Om ons Christelike waardes te verlaat. Om die wêreldse standaarde te aanvaar. Om te doen soos die wêreld doen. Eerder as om aan God gehoorsaam te wees.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Valse beskuldigings – Handelinge 21
Paulus versit berge Tema: Valse beskuldigings – Handelinge 21 Youtube 09:00 4 Oktober 2020 Somerstrand
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.