Afdraaipaaie – 2 Tessalonisense
Die verhaal van die kerk Tema: Afdraaipaaie – 2 Tessalonisense Youtube 09:00 23 Augustus 2020 Somerstrand Familiediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Afdraaipaaie – 2 Tessalonisense
Die verhaal van die kerk Tema: Afdraaipaaie – 2 Tessalonisense Youtube 09:00 23 Augustus 2020 Somerstrand Familiediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Hoopvol op pad – 1 Tessalonisense
Die verhaal van die kerk Tema: Hoopvol op pad – 1 Tessalonisense 4:1-8 Youtube 09:00 96 Augustus 2020 Somerstrand Familiediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Yster slyp yster – Spreuke 27:17
Tema: Yster slyp yster – Spreuke 27:17 Pulse: Youtube 9 Augustus 2020 18:00 Wat is ’n vriend? Kyk video op Youtube
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Wanneer weet ‘n mens wat is waarheid? – Handelinge 16:6-18:23
Die verhaal van die kerk Tema: Wanneer weet ‘n mens wat is waarheid? – Handelinge 16:6-18:23 Youtube 09:00 9 Augustus 2020 Somerstrand Familiediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Hoe verander hierdie wêreld? – Handelinge 13-16:5
Die verhaal van die kerk Tema: Hoe verander hierdie wêreld? – Handelinge 13-16:5 Youtube 09:00 2 Augustus 2020 Somerstrand Familiediens
Written by Chris van Wyk on . Posted in Bybelskool, Geloofsvorming, Hulpmiddels vir families, Kleingroepmateriaal. No Comments on Hou sinvolle Bybelstudie saam met jou huisgesin

Ek het ‘n navraag gekry oor hoe om sinvolle Bybelstudie saam met jou huisgesin te hou. Hier is die metodiek wat ek voorstel, en ‘n paar opsies vir Bybelboeke om deur te werk aan die hand van my bydraes. Dit is alles gratis.
Ek gebruik die volgende basiese metodiek as ek die Bybel lees. Lees, luister, leef
As ‘n mens dan saam kom vir huisgodsdiens of in ‘n kleingroep (na elkeen stiltetyd gehou het), kan ‘n mens met mekaar deel wat jou bybly – insigte, beloftes, opdragte – en dan ‘n tyd van gebed gee waar julle die Here aanbid, voorbidding doen, en Hom loof vir gebedsverhoring.
Werk die vier evangelies saam deur.
Volg die verhaal van Paulus in Handelinge en sy dertien briewe, want dit is die verhaal van die kerk. Só sal dié verhaal ook jou verhaal word.
Werk Openbaring deur.
Jeremia help ons om sin te maak van die Covid-19 tyd.
Gebruik die Bybelskool materiaal om enige boek in die Bybel deur te werk. Daar is inligting oor elke hoofstuk in die Bybel. Lees dit kronologies deur, of soos die Here jou lei.
Chris van Wyk
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.