KERSSANGDIENS – Soos ‘n Herder versorg God sy skape – Jesaja 40:1-11

KERSSANGDIENS
Tema: Soos ‘n Herder versorg God sy skape – Jesaja 40:1-11
Tweede Sondag in Advent – VREDE
Somerstrand 6 Desember 2020 op YouTube 09:00
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on KERSSANGDIENS – Soos ‘n Herder versorg God sy skape – Jesaja 40:1-11

KERSSANGDIENS
Tema: Soos ‘n Herder versorg God sy skape – Jesaja 40:1-11
Tweede Sondag in Advent – VREDE
Somerstrand 6 Desember 2020 op YouTube 09:00
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Laat die berge bewe – Jesaja 63:15-64:9

Eerste Sondag van Advent 29 November 2020 Tema: Laat die berge bewe – Jesaja 63:15-64:9 (U is tog ons Vader, Here) Somerstrand Youtube 09:00
Written by Chris van Wyk on . Posted in Hulpmiddels vir families. No Comments on Op pad na Kersfees – Vir gesinne
Hoe goed ken jy die storielyn van Jesus? Kan jy en jou kinders die verhale van sy geboorte en kinderjare een na die ander vir mekaar vertel? Hier is ‘n boek wat jou gaan help om die storielyn van Jesus onder die knie te kry. Die verhale van Jesus se geboorte en kinderjare is kronologies gerangskik. Maak vir julle ‘n Adventskrans met vyf kerse (instruksies ingesluit). Steek elke dag ‘n kers aan en lees die geboorte en kinderverhale van Jesus saam met jou kinders. Daar is ‘n teks vir elke dag van Sondag 29 November tot en met Kersdag, Vrydag 25 Desember. ‘n Maklike kindvriendelike vertaling is ingesluit met vrae vir bespreking en voorstelle vir ‘n Adventskalender met ‘n daaglikse verrassing vir jou kinders (jy sal dit vooraf moet regkry!). Skep vir jou kinders opnuut die verwagting van die Koms van die Kind van God. Jesus is sy grootste Kersgeskenk aan ons.
Laai die pdf af (4 MB)
Familiediens op Youtube – Sondae 09:00
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Wees getrou – 2 Timoteus 3:14-17

Die verhaal van die kerk: Paulus versit berge Tema: Wees getrou – 2 Timoteus 3:14-17 Somerstrand Youtube 09:00 22 November 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Die laaste stukkie van die legkaart – Titus 2:11-14

Die verhaal van die kerk: Paulus versit berge
Tema: Die laaste stukkie van die legkaart – Titus 2:11-14
Somerstrand Youtube 09:00 15 November 2020
Written by Chris van Wyk on . Posted in Die verhaal van die kerk - Paulus versit berge. No Comments on Bid vir alle mense – 1 Timoteus 2
Die verhaal van die kerk: Paulus versit berge Tema: Bid vir alle mense – 1 Timoteus 2 Somerstrand Youtube 09:00 8 November 2020
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.