Paasfees Johannes 20
In Maria Magdalena se liggaamlike bewegings by die leë graf, volg ons die patroon van ons eie ontmoetings met Jesus: huil, omdraai, vashou en gaan.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Paasfees Johannes 20
In Maria Magdalena se liggaamlike bewegings by die leë graf, volg ons die patroon van ons eie ontmoetings met Jesus: huil, omdraai, vashou en gaan.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Goeie Vrydag preek
Die verskillende evangelies bied elkeen ‘n ander perspektief op Jesus se lyding. Hierdie verskillende perspektiewe help ons om Jesusse lyding vanuit verskillende kante te verstaan. Iemand het gesê dis soos ‘n reusagtige diamant: ons stap om dit, om dit van verskillende kante te sien. Ons sien ’n beter prent van die geheel, omdat ons vanuit verskillende oogpunte sien. Vanjaar kyk ons na Johannes se vertelling, wat die soewereiniteit van Jesus onderstreep.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Palmsondag Preek: Lukas 19
Ek wil Jesus se heerskappy met twee woorde beskryf: Nederigheid en kontradiksie.
In Jesus se nederigheid, sien ons reeds die kontradiksie van nederigheid en mag: mag wat nie in vertoon (berede en voetsoldate, trompette en goue baniere) te vinde is nie, maar in liefde. In opoffering. DIT is hoe ware mag lyk: om ander te dien; om vir ander om te gee; om jouself vir hulle uit te giet; om lief te hê.
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Oorvloedig Vrygewig
Oorvloedige vrygewigheid is ‘n geestelike gawe van gemeenskap én ‘n geestelike dissipline
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 2 – Ongemak
Goeienaand, heiliges!
Goeienaand, sondaars!
Jesus sê
nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie,
maar sondaars.
Daarom kan weet vanaand welkom
jy hoort hier
groet in Naam van God, Vader, Seun, Gees:
Genade en vrede
Written by Rethie van Niekerk on . Posted in Jesus-verhale van menswaardigheid, Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Markus 5 – Menswaardigheid
Jesus maak mense heel deur na hulle te luister…
’n Klassieke gereformeerde liturgie is ’n tweegesprek: ons luister na God, God luister na ons ons reageer oor en weer. Daarom wil ek jou nooi: wees vanoggend bewus van hierdie wederkerige gesprek, van God wat na ons luister en ons wat ons na God luister.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.