Markus 2 – Ongemak

Volg | Ongemak | Markus 2:13-17

Votum & seëngroet:

Goeienaand, heiliges!
Goeienaand, sondaars!

Jesus sê
nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie,
maar sondaars.

Daarom kan weet vanaand welkom
jy hoort hier
groet in Naam van God, Vader, Seun, Gees:
Genade en vrede

Gebed

Preek

Reeks “Volg”
dissipelskap.
Vanaand Markus 2:13-17

Wat ding mees veragtelike werk vandag kan doen?

Jare gelede
mense VSA navorsing
wat mees veragtelike / despicable werk –
rekenmeesters (accountants) onder aan lys!
M.a.w. mees veragtelik.

Net 14% Amerikaners dink het eerbare werk!

Ander onder aan lys:
bankiere
besigheidsmense
prokureurs
joernaliste
unie leiers

Bo-aan:
dokters,
wetenskaplikes
onderwysers
dominees –
alles beroepe mense dien.

Beroepe onder aan lys,
almal met geld werk!

Sê natuurlik meer van ons
ons eie vooroordele
as van werk.

Worst Job in Capernaum

Jesus tyd nogal erg.
Teks: Levi sit by tolhuis,-
ons vandag dink mense tolpaaie.

Engels: tax collector.
Tollenaar =
Belastinggaarder.

Belastinggaarders tipe werk waarvan mense kennis neem.
Pravin Gordhan week budget speech
ons geluister
(of minstens na die tyd koerant hoofopskrifte)

Dalk jy nie
nog nie inkomstebelasting.
Behalwe, maak vir almal saak:
An additional R16 billion is allocated to higher education with the national student financial aid scheme enjoying good increases over the medium term. The National Student Financial Aid Scheme receives R2.5 billion to clear the debt of 71 753 students for the 2013 to 2015 academic year. There is an additional R8 billion for underfunded students over the next three years.
VAT bly dieselfde
Suiker belasting!
Aand uit heelwat duurder: Beer 11c/340ml; Fortified wine 27c/750ml; Ciders and alcoholic fruit beverages 11c/340ml; Unfortified wine 18c/750ml; Sparkling wine 59c/750ml; Spirits 394c/750ml; Cigarettes 82c/packet of 20; Cigarette tobacco 94c/50g;

Ons nie altyd baie lief SARS,
weereens, Jesus tyd heelwat erger!

Romeine verskeie belastings:
• grondbelasting:
o Joodse boer betaal 10% graan
o 20% vrugte
aan Romeine!
• 1% inkomstebelasting
• belasting omdat leef
• reisbelasting omdat Romeinse paaie gebruik
• dierbelasting
ens.

Belastinggaardes van mees gehate mense in samelewing.
Algemeen aanvaar skelm.
JODE –
eie mense se geld vat
vir ROMEINE
– vyand –
EN nog voordeel daaruit trek!

Oupa altyd vertel Boereoorlog
boere Engelse ge-join:
joiners!

na oorlog verwerp,
niks met te doen wil hê,
volg verraai, uitgebuit, wins gemaak.

Dis tollenaars.

Haat so erg,
tollenaars nie voete in Sinagoge (kerk) mag sit!

Gewoonlik mense nie ander werk kon kry.

Gekroek,
mense afgepers
sodat meer geld maak.

Mense gedink onrein. (clean/ unclean)
Reinheid/onreinheid klomp tegniese reëls –
baie met kos ens –
Jesus & diss eet sonder hande was –
in aanraking iets onrein,
mag nie in Sinagoge kom –
kan nie vir God aanbid!

Mishnah sê:
“If tax-gatherers enter a house, the house becomes unclean.”

Hierdie mense heeltemal van God vervreem –
kan nie by God uitkom.
Ook goed so –
verdien dit.

But Jesus

En hier kom Jesus –
Roep tollenaar hom te volg.

Seker nog billik –
kan sekerlik van hierdie vieslike spul verwag te bekeer.

Maar dan gaan Jesus verder:
gaan EET by hierdie uitvaagsel
by sy HUIS.
(Onseker in teks – t.s.v. 83 Afr. vertaling – Levi se huis
of Jesus se huis.
Weet ook nie Levi arm,
of dalk ryk – sou dan wees weens oneerlikheid)

Teks:
en baie tollenaars
en sondaars
saam kom eet.

Feit eet sê baie meer
as net kos saam geniet.

Antropoloë

“In all societies…
eating is the primary way
of initiating
and maintaining
human relationships…
once the anthropologist finds out
where, when and with whom the food is eaten,
just about everything can be inferred
about the relations among the society’s members…
to know what, where, when and with whom people eat
is to know the character of a society”

Is hoekom dat – gaan eet iewers iets
met vriende uitgaan – drink, eet (fancy restourant)
braai by huis…

In Jesus tyd
selfs nog meer.

Weereens reinheid ding,
bepaal wie in / uit
veral kos

Om saam te eet
impliseer aanvaarhding.

Natuurlik godsdienstige mense,
goeie gelowiges,
ontsteld hieroor!
Letterlik gross!
(oulik video – oopmond, burp)

Week artikel gelees
81 jarige tannie,
dr.,
El Al (Israeliese lugredery) dagvaar
omdat haar gevra te skuif
man – ortodoks g/dienstig – nie langs vrou sit.

Selfde ding:
reëls,
kan nie met iemand in kontak kom.

Net gou eers ietsie sê arme skrifgeleerdes.

Ons beeld dikwels uit as petty / kleinlik

Maar sien gou prentjie:
Jesus godsdienstige leier.
Hulle dink – met reg –
Jesus een van hulle,
skrif ken,
mense daaroor leer.

As Jesus sommer gewone outjie –
visserman –
saam klomp vissermanne en tollenaars eet
nie probleem.

Maar Jesus optrede vreemd!
Hy is een van hulle,
wat nie optree soos een van hulle.

Debatte oor Skrif – wet – algemeen.

Dis soos om klomp NGK dominees by sinode bymekaar te kry.
Gaan stry!
Is wat ons doen
Is hoe die kerk groei.

So hulle sien Jesus optree manier vreemd
nie noodwendig aanval,
bevraagteken,
verduidelik.

Maar skrifgeleerdes doen ander ding
baie interessant,
dink NB ons raaksien…

Mark 2:16 (AFR1983)

16Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?”

Sien?
Vra nie vir Jesus.
Vra vir dissipels oor Jesus.

Klassieke vb. van wat noem “triangulation”.

skrifgeleerdes probleem met Jesus
praat met dissipels
dissipels moet Jesus optrede verdedig.

Tipies triangulation,
een probleem met ander
probeer derde party betrek,
aan eie kant kry.

But Jesus calls sinners

Maar weer:
Jesus.
Mark 2:17 (AFR1983)

17Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat gesond is, het nie ’n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”

Jesus sien ALMAL raak.
Jesus ALMAL lief.

NIEMAND
te sondig,
te vieslik,
Jesus nie liefhet.

Interessant Markus 2
vooraf gedeelte
skare
vriende verlamde man deur dak laat sak,
Jesus genees en vergewe.
In skare – verlamde man.

Skrifgeleerdes gewonder: wie’s hy sonde te vergewe?
Hoe kan hy sonde vergewe?
Teks vanaand:
Menigte
skare /crowd –
Jesus sien tollenaar by tolhek raak.

Nie mense voor stap
belangrikste lyk
beste is
geleerd in skrif
godsdienstig

mense op kantlyne
soortvan deur samelewing verwerp.

En –
en hier’s die clincher –
mense wat godsdienstige mense gedink
God nie sal vergewe nie.

Of,
ten minste
nie sal vergewe
voordat hulle nie ’n hele paar dinge in hul lewe
in orde kry nie.

Vraag heeltyd onderliggend:
Wie sal God vergewe?
Onder watter omstandighede?
Met wie het God fellowship?
Selfs voordat hulle repent,
voordat hulle hul lewens verander?

Interessant hier,
Jesus vra nie hulle hul lewens verander!

Jesus nooi in verhouding met self in.

Onvoorwaardelik.

Jesus roep sondaars.
Roep mense ons nie sal verwag.
Mense ons dink nie slim genoeg
nie ryk genoeg
nie goed genoeg
nie gewild genoeg.

Jesus roep…
jou.

But Jesus calls you

Voel jy soms
dat nie goed genoeg is?
Op manier onaanvaarbaar?
Skuldig?

Sekere goed in lewe eers moet uitsorteer
iets moet ophou
verhouding moet herstel
sekere hoeveelheid Bybelstudie
meer gereeld kerk toe kom…

Of dalk net te onsigbaar.
Wie vir jou luister?
Wie jy tog?

Jesus roep ons hom te volg.
roep jou hom te volg.

Geen voorwaardes.
Geen fynskrif,
doen eers dit of dit of dit.

Nes jy is.
Nou.

Met jou issues.
Met jou sondes.

Volg my.

Maar dan gaan Jesus verder…
eintlik nog erger…
Hy roep ook ander sondaars.

Die wat jy gedink darem eers paar goed moet uitsort
duidelik issues
te groot sondaars.

As Jesus dan dit doen,
wat van jou?

With Jesus at a table of sinners

As dissipels fellowship saam Jesus aan tafel wou hê,
het beteken
ook fellowship hê ander mense aan tafel,
die undesirables.

Selfde van ons vandag.
Om met Jesus te leef
beteken ook saam ander mense Jesus geroep te leef.

Die sondaars.
Die verstotenes.
Diegene wat goeie mense dink eintlik eers paar goed moet uitsort.

Vraag is
as jy gastelys vooraf gesien –
sou jy die party bywoon?

As sien Jesus nooi mense vir ete
skelm besigheidsmense
prostitute
arm mense
siekes
vissermanne….
sou jy gaan?

Jesus gemeenskap
radikaal inklusief –
revolusionêr!

Verskillende groepe
ekonomies
opvoeding
rasse
tale
geslagte

politieke oortuigings

Almal verwelkom
almal ingesluit
almal aan dieselfde tafel
besig saam te eet
saam te kuier.

Jesus nie gekom te oordeel
maar te genees.

Vraag is
hoe kan jy mense help
te besef dat hulle geroep is
geliefd is?

Saam met wie jy kuier?
Met wie gesels in voorportaal?
Op kampus of by werk?

Kyk Jesus in teks:
kuier saam met hulle!

Uitdaag,
week wat kom (dalk vanaand al)
uitreik een mens nie normaalweg sou doen.
Op kampus
dalk hier by kerk!

Nagmaal

 

     

Tags: , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie!

  • Avatar

    mariette

    |

    Môre-môre!

    Dankie Chris. Die reeks dra baie praktiese wenke oor en is verrykende luistergenot vir elkeen. Elke dag iets nuuts om na uit te sien!

    Seën daarop toegebid
    Mariette

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Nee, Elmarie, jy hoef nie. Ons kan 250 mense akkommodeer. Skryf net in by die deure. Baie welkom.

  • Avatar

    Prof Elmarie Venter

    |

    More Ds Chris. Ons is 3 wat wil bywoon. Moet ons nog bespreek? Groete
    Elmarie

  • Vreesloos 1

    |

    […] Pinkster-reeks se titel vanjaar is “Vreesloos”– oor geloof in ‘n tyd waar ons bang […]

  • 21 Mei 2020

    |

    […] Pinkster-reeks se titel vanjaar is “Vreesloos”– oor geloof in ‘n tyd waar ons bang […]

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ons het vir baie lank ‘n versorgingskommissie gehad vir leraars en personeellede. Dit was persone in die gemeente wat gereeld op informele wyse met elkeen van ons kontak gemaak het, belanggestel het in wat in ons lewens aangaan, uitgevra het na uitdagings, en vir ons gebid het. Dit was benewens die diensverhoudingekommissie wat meer op die formele dinge gekonsentreer het. Die inperking het ‘n bietjie daaraan verander, maar dit was ‘n baie goeie informele sisteem van versorging.

  • Avatar

    Des Sampson

    |

    Goeie dag. Ek is voorsitter van die DVK op Hartenbos. Wat doen julle mbt die versorging van predikante en kantoor personeel?

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dit was Rethie van Niekerk se preek. Sy het in die preek verwys na die Hebreeuse woorde.

    Die eerste reël (seën) het drie woorde, dan vyf woorde, dan sewe woorde.  15, 20, 25 konsonante (onthou ʾ is ook ‘n konsonant).  11, 13, 16 lettergrepe (ek het weer getel, en dit is die korrekte aantal).

    24 yĕbārekkā yĕhwâh wĕyišmĕrekā
    25 yāʾēr yĕhwâh pānāyw ʾēlêykā wîyḥunekā
    26 yiśāʾ yĕhwâh pānāyw ʾēlêykā wĕyāśēm lĕkā šālôwm

    Hoop dit maak sin.

  • Avatar

    Annemarie vn Zyl

    |

    NUM 6; GOD SE SEEN, Goeiemore
    Ek het vanoggend hierdie Bybelstudie gedoen en dit was wonderlik. Die deel DIE TEKS verstaan ek egter glad nie. ek kry die aantal woorde reg maar glad nie die konsonante en lettergrepe nie. Ek verstaan ook nie die doel van hierdie deel nie, tensy jy wil bewys dat dit menslik amper onmoontlik is om die seen so te skryf, met die spesifieke aantal konsonante en lettergrepe sonder God se ingryping.. ek sal dit waardeer as iemand die deel in kort vir my verduidelik Baie dankie Annemarie van zyl.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie Corrie! Mooi jaar vir jou.

  • Avatar

    Corrie

    |

    Ds. Chris, soos altyd ń opbeurende en positiewe bydra deur U, vir die toepassing deur die kinders van God. Selfs hulle wat Hom nog nie as hul Saligmaker en Verlosser aangeneem het nie, sal baat by diė insetsel. Ek vra dat God se seën op U sal rus.

  • Avatar

    C Joubert

    |

    Inspirerende en besielende boodskappe

  • Avatar

    Sonja Lizemore

    |

    Beste Ds Chris.
    Net n GROOT DANKIE vir die liedere. Dit is baie spesiaal.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Carol, jy is reg, dit is ‘n kosbare insig! Ek het ook onlangs gepreek oor die inwonende Christus, as jy meer wil lees. Baie seën.

  • Avatar

    Carol

    |

    Baie dankie vir die eerste keer in my lewe besef ek nou wat my probleem is. Ek het nog nie vir JESUS in my ontdek nie dis geen wonder dat my verhouding met JESUS nêrens kom nie. Geen ontmoeting geen kennis of wysheid en GEEN GROEI.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Annelize – ons hou dienste in die kerkgebou (Louis Bothasingel 177, Somerstrand) om 09:00 Sondae tegelykertyd met ons Youtube erediens ook om 09:00. Ons het ook ‘n meer informele Youtube erediens – Pulse – wat van 11:00 af op ‘n Sondag beskikbaar is. Ter wille van die personeel se verlof sal ons DV van 27 Desember tot 24 Januarie nie fisiese eredienste in die kerk hê nie, net die Youtube erediens 09:00. Dié dienste word weer hervat van 31 Januarie af sowel as moontlik ‘n aanddiens om 18:30. As jy hier is, maak ‘n afspraak dat ons jou kan verwelkom. My sel is “nul agt twee 5749191”. Groete, Chris van Wyk.