2 Samuel 6 Aanddiens
Ons aanbid God omdat ons in ontsag reageeer op die openbaring van God. Aanbidding gebeur, volgens Mat Redman, “facedown”.
Written by on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on 2 Samuel 6 Aanddiens
Ons aanbid God omdat ons in ontsag reageeer op die openbaring van God. Aanbidding gebeur, volgens Mat Redman, “facedown”.
Written by on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on 2 Samuel 6 oggenddiens
Annie Dillard skryf:
Does anyone have the foggiest idea of what sort of power we so blithely invoke? Or, as I suspect, does no one believe a word of it?… It is madness to wear ladies’ straw hats and velvet hats to church; we should all be wearing crash helmets. Ushers should issue life preservers and signal flares; they should lash us to our pews
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Preek 2 Samuel 1
Walter Brueggemann skryf:
“Sound religion is so often a matter of finding the right words, words that will let us genuinely experience, process, and embrace the edges of our life. The dominant ideology of our culture wants to silence all serious speech, cover all serious loss, and deny all real grief. But such a muteness will leave us numb, unable to hope or to care . . . [David’s] poem is a bold, daring, subversive alternative. It is an assertion and enactment of the conviction that our humanness may not and must not be silenced.”
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Geïnspireer om te dien
Johan Cilliers sê:
Wanneer ’n mens Handelinge lees, hoor jy hoedat die doodsbeendere ratel, sien jy hoedat hulle roer, beweeg en lééf! Been na been na been, vleis en vel en Gees deur Jerusalem sowel as die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. Na alle kante toe spat die vonke, skiet dit soos ’n weerligstraal oor die aarde heen.
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Donderdag: Geïnspireer met krag
Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Sondagaand: Geïnspireer om te groei
Ons voel dikwels in ons geestelike lewens soos die droë beendere in Esegiël. Maar hoe kan ons meer van die krag van die Gees in ons lewens beleef?
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.