Luisterblad 19 tot 25 Februarie 2017
Written by Chris van Wyk on . Posted in Materiaal. No Comments on Luisterblad 19 tot 25 Februarie 2017
Luisterblad 5 tot 11 Februarie 2017
Written by Chris van Wyk on . Posted in Materiaal. No Comments on Luisterblad 5 tot 11 Februarie 2017
Luisterblad 16 tot 22 Januarie 2017
Written by Chris van Wyk on . Posted in Kleingroepmateriaal, Materiaal. No Comments on Luisterblad 16 tot 22 Januarie 2017
Stiltetyd aan die hand van die RCL tekste – eerste kwartaal 2017
Written by Chris van Wyk on . Posted in Materiaal. No Comments on Stiltetyd aan die hand van die RCL tekste – eerste kwartaal 2017
In die eerste kwartaal 2017 gaan ons in die gemeente Somerstrand weer die ekumeniese RCL (Revised Common Lectionary) leesrooster volg. Dit gee vir elke week vier teksgedeeltes: twee uit die OT en die Psalms, en twee uit die evangelies en die res van die NT. Ander gemeentes is welkom om dié materiaal vir hulle eie gebruik aan te wend.
STILTETYD
Lidmate word uitgenooi om die vier tekste vir die week in hulle stiltetyd te gebruik aan die hand van hierdie hulpmiddel. Laai Stiltetyd vir die eerste kwartaal 2017 hier af (pdf – 1.6 MB)
Jy kan hierdie materiaal ook as ‘n gedrukte kopie by die kerkkantoor kry vir R30.
Kleingroep afsluiting
Written by on . Posted in Kleingroepmateriaal, Materiaal. No Comments on Kleingroep afsluiting
Aanbevelings vir voorganger:
- Maak seker dat elke groeplid ‘n kopie van die teks het. Tref al die reëlings vooraf sodat die ontmoeting vlot kan verloop.
- Die voorganger lees die kursief gedrukte gedeeltes.
- Verdeel die teksgedeeltes tussen die groeplede en vra hulle om dit vooraf op te soek. Die teksgedeeltes kan verkort word, veral as daar jonger kinders in die groep is. Julle sou ook die gesprekke kon uitlaat en net die liturgie doen
- Laat die persoon wat die teks gelees het, die kers aansteek, of vra vooraf van die kinders om dit te doen.

