Skip to main content

Author: Marlein van Deemter

Reik saam uit – dagstukkies

Dag 8

                                             Lees Kolossense 4:5-6

In Jesus sien ons liefde wat uitreik na almal in nood.  As sy volgelinge kan ons nie anders as om dieselfde te doen nie.  Wat sal dit beteken om “met wysheid op te tree teenoor die mense wat nog buite die gemeente is”? Dit veronderstel sekerlik dat ons nou saam met God leef, afhanklik van die leiding van die Gees.  Wat van: “Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig”?  Ons kan sekerlik nie prekerig en opdringerig wees nie? Om te weet hoe om elkeen te antwoord, vra voorbereiding.  Dit beteken ons moet intensioneel uitreik na ander.

Continue reading