Advent Huisgodsdiens
Ons gebuik ‘n spesiale Adventkalender-tafelmatjie vir huisgodsdiens tot Kersdag. Laai dit hier af (3.4 MB).
Written by on . Posted in Huisgodsdiens, Hulpmiddels vir families. No Comments on Advent Huisgodsdiens
Ons gebuik ‘n spesiale Adventkalender-tafelmatjie vir huisgodsdiens tot Kersdag. Laai dit hier af (3.4 MB).
Written by on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Huisgeloof 24-30 Nov
OMGEEGESPREKKE
Was daar iemand in jou lewe wat “die pad vir die Here gereed gemaak” het? M.a.w. iemand wat iets gedoen of gesê het wat jou gehelp het om aan Jesus gehoorsaam te wees? Vertel vir mekaar daarvan.
Written by on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Huisgeloof 17-23 Nov Geloof
OMGEEGESPREKKE
Vertel vir mekaar hoe jou geloof gegroei het. Wanneer was jy seker dat jy Jesus se kind is? Hoe het dit gebeur?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on HuisGeloof 10-15 Nov: Gewete
Lees Hebr. 9:13-14 uit Die Nuwe Testament vir Kinders
Die ou Jode het die bloed van bokke of beeste gevat, of die as van ’n bul wat geoffer is en dit op iemand gegooi. Dit was hulle geskenke aan God. So het hulle van al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, ontslae geraak. Dit sou maak dat God meer van hulle hou. Dink net hoeveel meer God van ons sal hou, want nie diere nie, maar Jesus se bloed, vat ons verkeerde dinge weg. Jesus het niks verkeerds gedoen nie, maar tog Homself as geskenk of offer in ons plek gegee. Nou hoef ons ons nie meer te bekommer oor alles wat ons verkeerd gedoen het nie. Jesus vat dit vir ons weg. Ons kan die Here nou met ons hele hart dien.
Oefen hierdie week in julle gebede om skuldbelydenis te doen. Vertel vir Jesus wat jy verkeerd gedoen het en vra dat hy jou vergewe. En onthou dan: Nou hoef ons ons nie meer te bekommer oor alles wat ons verkeerd gedoen het nie. Jesus vat dit vir ons weg.
Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid. Bid saam daarvoor. Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Huisgeloof 27 Okt – 1 Nov
Vertel vir mekaar hoe die Here die afgelope week vir jou gesorg het.
Lees Hebr. 3:12-13 uit Die Bybel vir Almal:
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.