Jesaja 61 – Erediens: God maak ons ‘n blye boodskap – 27 Maart 2010
Watter soort boom is jy?
Ek peperboom –
uitheems
karaktervol
geur aan lewe.
Lynette (Didage) Immergroen Ouerskap:
• Palmboom
• Roosboom
• Sierboom
• Denneboom
Ek nie gedoen,
vinnig verstaan –
as kursus doen, baie meer insig:
Van palmbome sê mense:
• jy is lewe van partytjie
• niks kry jou onder
• adrenalien-junky
• kan woestynsand aan arabier verkoop
• dink nie voordoen
Roosboom:
Mense sê:
• jy’s control freak
• vat nie “nee” vir antwoord
• is go-getter
• as jy dit nie kan doen, kan niemand nie
• draai nie doekies om
• rus nooit
Sierboom:
• gee vir jou die werk wanneer rég gedoen wil hê
• jy’s baie ernstig
• fokus op negatiewe
• georganiseerd
Denneboom:
• stabiel
• dra nie hart op mou
• liewer bang jan as dooie jan
• wat sien is wat kry
Teks:
ons is Bome van Redding.
(Dalk ander bome ook, maar)
God maak ons bome van redding.
HY plant ons –
om sy roem te vermeerder.
HIER VOLG DIE HELE EREDIENS