Boontjie kry sy loontjie – Matt 7
Aan die einde van die Bergpredikasie maak Jesus dit duidelik dat sy luisteraars voor ‘n keuse staan. Om gehoorsaam te wees aan Jesus, is egter nie iets wat van buite af op ‘n mens afgedwing kan word nie…
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Boontjie kry sy loontjie – Matt 7
Aan die einde van die Bergpredikasie maak Jesus dit duidelik dat sy luisteraars voor ‘n keuse staan. Om gehoorsaam te wees aan Jesus, is egter nie iets wat van buite af op ‘n mens afgedwing kan word nie…
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Geneesheer verwek opspraak – Matt 4:23-25
Jesus leer, verkondig en genees… maar doen hy dit vandag nog?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Jesaja 35 – Advent 3
God beloof om by ons te wees en in Jesus word die belofte waar. Maar as mens die skouspelagtige beloftes in Jesaja lees, kan jy nie anders as om te voel dat ons steeds in die woestyn leef nie. Waar is die tekens van die vervulling van die beloftes dan?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Jesaja 11 – Advent 2
In advent kyk ons na die toekoms en die veerlede, om sodoende die hede te verstaan.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Elia word weggevoer – 2 Konings 2
Wanneer Elia weggevoer word, verskyn daar ‘n vuurwa met perde van vuur en Elisa beskryf Elia as Israel se “strydwa met sy ruiters”. Hoekom word die beeld van ‘n strydwa met God en sy werk verbind? En wat is die storie met die mantel?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Elia en die profete van Baäl – 1 Konings 18
Was jy al ooit lus om vuur uit die hemel af te roep?
Ek praat nou van God se vuur – dat jy iets sien en wens jy kan God se oordeel daarop laat neerreën, dit vernietig, totaal uitwis! En in die proses finaal bewys dat God God is,dat die sogenaamde realiteit NIE is soos wat dinge moet wees nie, dat daar ander realiteit is, ‘n hoër gesag, wat omgee wat hier gebeur, wat gaan oordeel oor die misbruik van sy skepping.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.