Skip to main content

Elia word weggevoer – 2 Konings 2

Wanneer Elia weggevoer word, verskyn daar ‘n vuurwa met perde van vuur en Elisa beskryf Elia as Israel se “strydwa met sy ruiters”.  Hoekom word die beeld van ‘n strydwa met God en sy werk verbind?  En wat is die storie met die mantel?

 2 Konings 2:1-15

Laaste kykie Elia,

Week terug Storie – Daniël

Sommer hier aan begin reeds wat gaan gebeur –

Aanduiding dat Elia opneem hemel nie belangrikste deel van storie.

Dan volg vreemde reis – eintlik baie kort reis,

Geografies geen sin maak –

Sirkel,

Eintlik glad nie nodig.

Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek,

Hele storie so geskryf,

Storie Moses en Josua in herinnering roep.

Reis geografies geen sin,

Wel histories:

In beloofde land in deur Jordaanrivier

Gilgal was eerste plek Israeliete na intog in beloofde land

Jerigo eerste stad oorwin

Moses en Josua verwysing hier weer helder.

Moses Rooisee oopgekloof,

Josua hierdie einste Jordaan.

Mantel oprol – skep beeld van Moses staf

Klink vir ons na vreemde versoek,

Maar vraag na dubbel normaal –

Eersgeborene dubbel erfporsie,

Elisa vra krag Elia opvolg.

Let op – Elia nie opgeneem wa soos kuns gewoonlik uitbeeld

 

Weer verwysing Moes:

God teenwoordigheid berg Sinai – Eks 19 –

Donker wolk op berg,

Here in vuur afgekom na volk

Steeds verwysing Josua helder in kop –

Vir Josua Jordaanrivier oopgegaan.

Nie mantel – simbool God krag

Elisa leierskap nou bevestig

 

Preek

Die mantel word aangegee

Proponent georden – amptelik dominee word,

Ma hang toga oor skouers.

Ek – pa uitgetrek, oor my skouers gehang.

Daarom vandag toga aan –

Gedink mooi simbool teks.

Natuurlik geen magiese krag in toga –

Gewoon simbool.

My ordening,

Spesifiek aangee van roeping.

 

Waaroor teks vandag gaan.

Mens kop wil half vassteek

Vlammende strydwa en perde,

Elia opgeneem hemel.

 

Maar gedeelte gaan nie oor Elia,

Maar oor Elisa –

Bedoel om aangee van profetiese amp te verduidelik,

Elisa leierskap legitimeer.

 

Ook hoekom skakel Moses / Josua –

Teken nuwe leier,

Kan vertrou.

 

Maar nog aangee ter sprake,

Ons nie in teks kan sien:

 

Onthou wie eerste lesers,

Mense vir wie hierdie gesk. oorspronklik opgeskryf:

 

Volk in ballingskap.

Uit land ontwortel,

Geen konings meer,

Wonder of ooit sal terugkeer na land van belofte.

 

Net soos vir ons vandag nog,

Ook waar van Jode destyds

Dat oorgee van mantel van geloof

Van een geslag na volgende

Verskriklik belangrik.

 

Geloof nooit vanselfsprekend.

Dat een geslag Here ken en glo,

Beteken nie outomaties ook so van vlg. geslag.

 

Natuurlik beloof Here trou van geslag tot geslag,

Maar een generasie

Altyd sendelinge na jonger generasies.

 

En nou,

Terwyl volk in ballingskap,

Oorgee van mantel skielik in krisis.

Volk is uit land geruk.

Sal God getrou bly?

Sal ongeloof oorwin?

Sal volk hul geloof en ID as God se mense kan behou?

 

Tekens nie goed.

 

Teks daarom kragtige boodskap Jode in ballingskap:

Herinner aan God trou deur Elia en Elisa,

Moses en Josua.

 

Strydwa

Maar mens kan nie oor mantel praat,

Voor nie oor olifant in vertrek gepraat:

Strydwa en perde van vuur.

 

Ons nou al heel kwartaal storie lees

Met prentjie van bedremmelde groepie bevryde slawe

Voet berg Sinai.

 

Hierdie teks,

Analogie Moses en Josua / Elia en Elisa,

Bring nog sterker na vore.

 

En nou strydwa?

 

Want ons weet mos nou van strydwaens!

Kenmerk van Egiptenare.

Waarmee slawe agterna gesit toe beangs voor Rooisee gestaan.

 

Was ook deel van uitdagings ingewag in beloofde land –

Strydwaens.

 

Gelukkig eers berglande ingeneem –

Strydwaens nie veel nut.

 

Jos 17:16 –

Berglande nie groot genoeg,

Kanaäniete wat in laagte woon,

Het yster strydwaens –

Ook Filistyne.

 

Eers teen tyd van Salomo,

Toe dié strydwaens van Egipte gekoop,

Dat strydwaens in Israel kry.

 

En Agab –

Daardie slegste van alle slegte konings –

Het groot leërmag strydwaens gehad –

Party bronne sê 2000 gebring na oorlog van Qargar,

En historici sê opgrawings Megiddo,

Aanvanklik gedink Salomo strydwaens,

Waarskynlik Agab.

 

Hoekom hier dan strydwa?

 

God sorg

1 Kron. 28,

Beskryf tempel,

Verwys na meubel in tempel,

Beskryf strydwa –

Tussen engele,

Wat oor ark getroon.

 

So hierdie strydwa

Herinner ark –

Simbool God teenwoordigheid,

Waar mense sou ontmoet.

 

Maar meer nog:

Baäl baie keer uitgebeeld

As god wat op wolke ry.

Wolke is sy strydwa,

Waarmee die oorlog ingaan.

 

Hele verhaal Elia stryd tussen God dien, of Baäl.

Hierdie teks wys God oorwinnaar,

HY een wat strydwa van vuur ry.

 

As strydwa en perde

Sterkste mag van tyd simboliseer,

Dan hierdie welsprekende simbool God mag –

God sterkste.

 

So hierdie strydwa en perde,

Sê God in beheer,

Hy sterkste –

Lyk hier asof konings aan’t werk,

Asof politieke magte magte is waaraan mense oorgelewer,

Of dalk mag van vreemde god.

 

Maar nee:

God is in beheer.

Hy sorg vir sy volk,

Hy is die een wat regeer.

 

Volk – of nou tussen ongehoorsame konings,

Of ballingskap,

Of Suid-Afrika 2013 –

Oorlewing berus op die Here se trou –

Op dié Here wat mense bly roep

Om van sy Naam te getuig.

 

Want dit natuurlik die volgende interessante ding van teks:

Elisa sien Elia weggeneem wind,

Sien strydwa en perde van vuur –

En sê:

ELIA

Was vir Israel die strydwa met sy ruiters!

 

Die mantel word aangegee

Want sien,

God werk in die geskiedenis,

God sorg vir sy kinders –

Maar God kies,

Roep

En bemagtig MENSE.

 

God gebruik mense,

Om DEUR HULLE

Sy kinders te versorg,

Deur hulle

Te werk in die geskiedenis.

 

Die mense doen dit nie self

Of op hul eie nie –

Wanneer Elisa weer op oewer van Jordaan staan,

Roep eers God aan,

Voordat mantel op water slaan.

Want dis God wat werk.

 

Maar God werk

Deur mense –

Deur ons.

 

Elisa tel Elia mantel op,

Simbool van Gees op hom rus,

Hom bemagtig,

Nou deur hom gaan werk.

 

Antwoord op sy versoek

Dubbel porsie van sy gees.

 

Paulus Rom 8:17:

17En omdat ons kinders is,

is ons ook erfgename.

Ons is erfgename van God,

erfgename saam met Christus.

 

Mantel – simbool God Gees –

Oor eeue aangegee.

Op Pinkstersondag

Vir hele kerk gegee,

In ons doop vir elke gelowige bevestig.

 

Mantel oorgedra ons,

Want God Gees rus op ons,

God sorg steeds,

God werk steeds –

Bemagtig en gebruik ons.

 

Dalk staan jy vandag oewer Jordaanrivier –

Vrese

Verskonings,

Onbetrokkenheid,

Oortuiging God jou nie kan gebruik,

Jy nie tyd het.

 

Dan vandag uitnooi

Mantel wat in doop ontvang het,

Opneem.

 

Doen wat God jou vra.

 

Beteken gewoon:

Leef in afhanklikheid God

Vertrou hom.

Neem bekommernisse na hom

Gee lewe aan hom oor.

 

Want doen dit

Voor groep mense anderkant rivier,

Dophou.

Sien hoe jy leef, God vertrou.

 

Jy hoef nie riviere oop te kloof!

Jy hoef gewoon bekommernisse Here te gee,

Sy wil te soek,

Hom vertrou,

Hom gehoorsaam.

 

Hierdie teks inspirasie C. Hubert H. Parry,

Lied geskryf kerk Engeland gesing ,

Titel Jerusalem –

o.a. William & Kate troue –

lied inspirasie titel fliek Chariots of fire.

 

Lied vra hoe evangelie,

God heerskappy,

In Engeland gaan kom.

Natuurlik deur gelowiges,

God kinders gehoorsaam sy wil doen.

 

koor:

Bring me my bow

of burning gold;

Bring me my arrows

of desire;

Bring me my spear;

o clouds unfold!

Bring me my Chariot of Fire!

Gebed

Vonkk 146 vv 3-4 My Gees, my Siel, my Liggaam (sit)

Dankoffer

Slotsang

Lied 488 Helder skyn U lig (staan)

Seën

Lees die seën hier

Respons

Lied 488 v5 drie laaste reëls (staan)

 

2 konings 2, elia, elisa, mantel, preek, rethie, strydwa, vuur

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.