Skip to main content

Tag: pinkster

Inspiratus: Pinkster 2015

PinksterkleinerPinkster word vanjaar weer deur al die leraars gelei.  Ons begin Donderdagaand met die Hemelvaartdiens om 18:30.

Daar sal deur die week van Pinkster elke oggend ook ‘n diens by Waltonpark wees, asook ‘n Kinderpinkster elke aand.

Sop en brood na die aanddiens.

 

Inspiratus: 10-17 Mei

Pinkster 2015: InspiratusWeek van 10 tot 16 Mei se kleingroepmateriaal, in voorbereiding vir 17 Mei se eredienste

RUS

  • Laat iemand bid en die Here vra om julle te help om te LUISTER na God se Woord en te LEEF soos wat God vra.
  • Vertel vir mekaar wat op die oomblik in jul lewens aangaan.
  • Gesels oor jul kennis en ervaring van die Heilige Gees. Wat weet julle van die werk van die Gees?  Wat wonder julle?  Hoe beleef julle die werk van die Gees in jul lewens?

HOOR

Continue reading