Inspiratus: Pinkster 2015
Pinkster word vanjaar weer deur al die leraars gelei. Ons begin Donderdagaand met die Hemelvaartdiens om 18:30.
Daar sal deur die week van Pinkster elke oggend ook ‘n diens by Waltonpark wees, asook ‘n Kinderpinkster elke aand.
Sop en brood na die aanddiens.