Posts Tagged ‘hemelvaart’

Vreesloos 01: Vrees vir God – Hemelvaartdiens

As dit lank terug was dat ons beeld van God ons knieë lam gemaak het, dan verklaar dit ook hoekom ons vrese ons verlam.    Want wanneer Christus groot is, is ons vrese nie.  Hoe groter ons beeld van Christus is, hoe kleiner word ons vrese.

Continue Reading

Hemelvaartdiens 2015

 Skriflesing

Lukas 24:44-53

 

Hemelvaart voel altyd vir ons effens vreemd, soos ’n storie of ‘n  fantasie. Ons kan dit in ons gedagtes sien afspeel, amper soos daardie ou klassieke flieks van die Bybel.  Charlton Heston sal Jesus wees, natuurlik.  Hy sal vir sy dissipels hul finale instruksies gee, voordat hy finaal sy hande dramaties uitsprei, daar ‘n wolk neersak, om hom kolk en hom oplig terwyl die musiek dramatiese ‘n crescendo bereik. Die kamera sal volg terwyl die wolk in die lug op beweeg, totdat dit in die verte verdwyn. Dan sal die kamera dalk van bo af op die dissipels fokus – as dit Lukas se vertelling uitbeeld, hul hande opgehef na die hemel, stralende gesigte, besig om die Here te loof en prys.

Continue Reading

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Marinette Kapp

    |

    Goeie dag

    Ek het n kamer beskikbaar in n 3 slaapkamer meenthuis complex agter humewood spar. Veilige area en parkeering vir n kar. Huur is 3500 water ingesluit maar krag is prepaid so ons sal dit tussen die 3 van ons moet deel. Vir enige navra kan julle my kontak op 0761304582.
    Groete Marinette

  • Avatar

    Carine

    |

    Akkommodasie vir ‘n mans persoon beskikbaar. “Flatlet” in kompleks, veilig met elektriese omheining, water en ligte ingesluit. Naby Universiteit – Somerstrand
    skakel my gerus: 0842502286

  • Avatar

    Tilla

    |

    Baie dankie Chris!
    Het ervaring van hoe God mens roep tot aanbidding. En hoe nodig ek dit het.
    Vir my werk stilte, in die natuur en met die Bybel en joernaal saam die beste.

  • Avatar

    Andre Botha

    |

    Wil net dankie se vir hierdie boodskap. Wat my baie perspektief gegee het. En veral gehelp om roeping te verstaan, die hoe van gestuur wees. Dankie 🙂

  • Avatar

    Anita

    |

    Baie dankie. Reggekom