2 Samuel 6 Aanddiens
Ons aanbid God omdat ons in ontsag reageeer op die openbaring van God. Aanbidding gebeur, volgens Mat Redman, “facedown”.
Votum
Psalm 111:1-4, 9-10
Seëngroet
Afkondigings
Dankoffer
Doen as deel van erediens,
deel van aanbidding.
Inleiding
Toe in week begin werk vanoggend preek –
teks Leesrooster –
gedink sal nice wees as vanaand daaroor kan gesels,
gereël iemand anders gesels hoe bedelaars hanteer.
Later bel reël vir vanaand,
turns out misverstand datum.
So vanaand gesels teks –
spesifiek worship / aanbidding.
Dink werk goed uit dat gesels
aand wat nié band het,
nie sing –
break vat
dink hoekom worship,
wat doen wanneer worship.
Wat natuurlik onmiddellik laat dink aan Matt Redman lied,
Heart of Worship.
Ken storie?
Laat 1990s,
tyd in kerk waarvan Redman deel,
gemeente gesukkel aanbidding –
gesing, lekker, goed –
maar kon nie betekenis vind,
asof nie aanbid.
dominee radical ding gedoen:
klanksisteem afgesit,
band break gegee –
net gesing,
akka pella.
Sy punt was dat hulle hul pad byster geraak in praise & worship,
dat hulle nodig gehad terugkeer hart van alles.
Wou hê hele gemeente moet onthou,
dat hulle almal worship produseer –
m.a.w. nie net ontvang of
verbruik (consumers),
maar deur deel te neem
hulle worship skep.
Dominee, Mike Pilavachi, gevra,
“When you come through the doors on a Sunday,
what are you bringing as your offering to God?”
Aanvanklik antwoord verleë stilte,
maar geleidelik mense spontaan begin sing,
gebid,
God op nuwe manier ontmoet.
Na tydjie weer klanksisteem,
band,
maar met nuwe perspektief op worship:
gaan oor God,
God vra van ons reaksie diep uit hart,
maak nie saak wat omstandighede.
Kort hierna Redman Heart of Worship in slaapkamer geskryf –
eintlik persoonlike ervaring God.
Nooi vanaand net rustig luister,
konsentreer woorde,
dink:
Wat bring jy vanaand?
Wat is jou offer?
Heart of Worship – Matt Redman
Gebed
Psalm 145:1-7, 10
Oordenking
So teks vanoggend 2 Samuel 6:
Dawid gesalf koning,
gaan Ark terugkry Filistyne.
ark:
nie Noag s’n
die een kis
op grond God opdragte aan Moses by berg Sinai
bevat twee kliptafels waarop wet van Here (Eks 20),
goud oorgetrek
Geen voorwerp vir Israel meer kosbaar as ark –
teken van verbond,
van God teenwoordigheid.
voorheen deur Filistyne weggevoer –
geweldige verlies,
geestelike krisis –
voel verlies God teenwoordigheid, sorg.
Maar in proses maak fout:
vervoer Ark nie soos God voorgeskryf in Numeri,
vervoer op wa soos Filistyne sou doen.
Iewers langs pad osse struikel,
priester Ussa probeer keer dat Ark val,
hou vas met hand –
sterf net daar!
Dawid skrik,
ontsteld dat so iets gebeur –
los Ark net daar –
drie maande!
Eers drie maande later
sien kans om Ark te gaan haal.
v12-19
Wat my opgeval hierdie teks:
hoe Dawid uitbundig,
sonder enige selfbewustheid,
dans!
God loof en prys.
[opsomming oggend preek]
Vanoggend in preek
gewonder of ons godsdiens –
aanbidding, selfs God –
mak gemaak.
Vergeet dat God sóveel anders as ons,
so wonderbaar
asemrowend
ontsettend
ontsaglik
ontsagwekkend is.
Maar juis wanneer ons besef God soveel anders as ons
soveel groter
misterie –
en liefdevol
genadig
by ons –
wat ons hom uitbundig kan loof.
Wat vergeet van ons self,
nie selfbewus,
nie fokus op self:
maar voor God kan dans,
met hele hart kan loof.
Hoekom aanbid ons God?
Gaan nou-nou gesels oor hoe,
maar of nou met musiek
of dans
of stilte of watookal:
hoekom aanbid ons God?
awe
Netnou woord gebruik
ontsagwekkend
Engels: awesome
woord misbruik!
Beskryf amper alles as awesome!
Maar awesome is ontsagwekkend.
En dit is wat God is.
Een van redes hoekom vroeë kerk so vinnig gegroei:
was aangegryp deur hoë ontsaglik God is.
Handelinge 2:43: mense met ontsag gevul,
Engels: Awe came upon everyone
Ons aanbid God
omdat ons in ontsag voor God staan
– in awe is oor God!
response/reaksie
Wat ook beteken
dat worship ’n reaksie is.
Dis nie iets wat ons eerste doen.
Dis respons op wat weet en ken en beleef van God.
God openbaar homself
en ons reageer in awe
met aanbidding.
Wat beteken
kan net God aanbid
as God ken,
as met God leef,
as op God fokus.
Enige iets anders
is nie aanbidding.
Hoe aanbid?
So volgende logiese vraag:
hoe aanbid ons God?
Ons: musiek,
verkieslik moderne musiek,
ken,
kan identifiseer,
hou.
facedown
Matt Redman van “Heart of Worship”,
boek:
Facedown.
Want, sê hy,
DIS hoe ons God aanbid:
Facedown.
Wanneer onder indruk hoe ánders God is as ons
hoe groot
en ontsagwekkend
dan val op gesig neer.
oral Bybel,
wanneer God openbaar,
mense reageer neerval:
Abraham
Moses
Dawid
Petrus / Jakobus / Johannes
Natuurlik nie (noodwendig) regtig met gesig in grond,
maar gesindheid waarmee ons God aanbid,
is gesindheid van neerval voor God.
Teks ark so gepas:
God só heilig,
dat nie eers aan Ark kan raak.
Só ontsagwekkend
só awesome.
Psalm 2:11
Julle moet die Here met ontsag dien,
Hom met vrees en bewing toejuig
God is ons vriend,
maar hy is ook die groot misterie,
die awesome een,
die een wat heeltemal anders is as ons.
Daarom,
wanneer ons aanbid,
buig in harte neer,
onderwerp self aan God,
erken hy regeer.
gehoorsaamheid
tweede manier ons God aanbid
is met gehoorsaamheid
Wat doen wanneer sing
gebore uit lewe vooraf
voorneme lewe hierna
gehoorsaam aan God.
Romeine 12:1
Gee julleself aan God
as lewende en heilige offers
wat vir Hom aanneemlik is.
Dit is die wesenlike
van die godsdiens wat julle moet beoefen.
kan ook sê:
dit is ware aanbidding.
Musiek manier ons uitdrukking gee
aan wat in hart aangaan:
dat self aan God gee,
dat offer bring:
self
So al aanbid met stem
of met lyf
is dit uiterlike uitdrukking
van ware aanbidding
wat in hart gebeur:
oorgawe
self vir God gee
voorneme gehoorsaam te wees
hom te dien
hoe prakties
so dan,
op die ou end,
maak die praktiese nie sóveel saak:
musiek
of watter soort musiek
of dans
of hande in lug
of stilsit
of stilte
Interessant stilte ’n manier van aanbidding in Bybel:
Openbarin 8:1 stilte
Habbakuk 2:20
Die Here is in sy heilige tempel:
almal op aarde moet
in sy teenwoordigheid stil wees!
Wat saak maak
is dat dit oor God gaan.
Ons nie aanbid omdat vir ons lekker
(al is vir ons lekker)
maar omdat ons in verwondering voor God staan
omdat God ons asem wegslaan
omdat God sien
en nie anders kan
as neerval
en hom aanbid.
Gebed
Geleentheid vir gebed
Psalm 145:1-21
Seën
2 Samuel, aanbidding, Dawid, Heart of Worship, lofsang, preek, worship