Skip to main content

Luister na Hom – Matteus 17:1-8

Luister na Hom – Matteus 17:1-8

NGK Somerstrand 09:00 – 19 Februarie 2023 – Afskeidsdiens Chris van Wyk

Translation: Matthew 17_1-8

Verwelkoming

Aankondigings

Toetrede

Flam 5 – Daar is geen grens aan u guns en genade – sit

Flam 21 – In die hemel is die Heer – sit

Votum en Seëngroet

Lofsang

Psalm 100:1-3 – Juig almal tot Gods lof en eer – staan

Lied 492:1-2 – In U is vreugde – orrel en dan gemeente – sit

Continue reading

Matteus 5:13 – Julle is die sout vir die aarde

NGK Somerstrand belydenisaflegging 09:00 – 12 Februarie 2023

English Translation: Matthew 5_13-16

Verwelkoming

Toetrede

Flam 22 Ek soek U, o God, my God – staan

Flam 113 Here Jesus, U skyn oor almal – staan

Votum en Seëngroet

Lofsang

Lied 524:1-3 God roep ons om met woord en daad – staan

Vonkk 23 (Afr, Eng, Afr) – Jesus, U is die lig in ons lewe – staan

Gebed

Kindertyd

Continue reading

NGK Somerstrand belydenisaflegging 09:00 – 12 Februarie

Matteus 5:13-16 – Julle is die sout vir die aarde

Jesus se uitspraak: “julle is die sout vir die aarde” is ‘n kragtige metafoor vir die Christelike lewe. Sout word van altyd af gebruik om geur te gee en kos te preserveer. Op ‘n soortgelyke wyse sê Jesus vir sy volgelinge dat hulle soos sout ‘n positiewe invloed moet hê in die wêreld deur hul dade, woorde en karakter.

In die antieke wêreld was sout ook ‘n waardevolle produk. Daarom is dit soms gebruik as ‘n simbool van waarde en integriteit. In hierdie sin sê Jesus vir sy volgelinge dat hulle waardevol is en dat hulle hul integriteit moet behou terwyl hulle in die wêreld leef.

Jesus se uitspraak: “julle is die sout vir die aarde” bemoedig ons dus om tot aksie oor te gaan om nie net ‘n positiewe invloed in die wêreld te wees nie, maar ook persoonlik ‘n lewe van waarde en integriteit te lei.

Youtube

Hebreërs 1:1-14 – God praat vandag nog met ons deur sy Seun

Kersfeesdiens | 25 Desember 2022 | Kerk en Youtube

Verwelkoming

Aankondigings

Kollekte by die deure gaan vir Barmhartigheid. Ons het verlede jaar R21 000 ingesamel vir die drie groot projekte wat ons het. Theo Havemann se projek by Noordhoek en Barcelona, die ACVV projek van Elsje Nelson en Cecile Lategan, en die MTR Smit projek van Laetitia Greyling.

Toetrede

Lied 367:1 Ere aan God (staan)

Votum en seëngroet

Lof

Lied 364:1-3 Herders op die ope velde (staan)

Lied 349:1-4 Kom, kinders, besing met ‘n vrolike stem (sit)

Kindertyd

Het julle lekker geskenke gekry? Het jy van die geskenke saamgebring?

Continue reading

Psalm 146 – Ons lewe sal eindig met ‘n Halleluja!

Psalm 146 – Ons lewe sal eindig met ‘n Halleluja!

NGK Somerstrand 11 Desember 2022 | Kerk en Youtube 09:00

Verwelkoming

Kerkraadslede verkies op die vergadering van 21 Nov 2022

Ouderlinge

  • Elga Heidenreich
  • Ursula Killian
  • Neil Robinson
  • Marius Van  Eyk
  • Hannie Williams

Diakens

  • Riëtte Muller
  • Marlene Cilliers

Aankondigings

Continue reading