Die eenvoud van die Woord van God – 1 Samuel 3
NGK Somerstrand 09:00 | 26 Maart 2023 | Kerk en Youtube
Aankondigings
Ons vereenvoudig ons kommunikasie op Whatsapp. Klik asb op hierdie skakel om NGK Somerstrand nuus te ontvang.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Die eenvoud van die Woord van God – 1 Samuel 3
NGK Somerstrand 09:00 | 26 Maart 2023 | Kerk en Youtube
Aankondigings
Ons vereenvoudig ons kommunikasie op Whatsapp. Klik asb op hierdie skakel om NGK Somerstrand nuus te ontvang.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Geesvervulling en gehoorsaamheid – Efesiërs 5:15-20
Ek fokus vandag op die werk van die Gees soos Paulus dit vir ons in Efesiërs uitlê, meer spesifiek in hoofstuk 5:15-20 waar hy oor die vervulling deur die Gees praat.
Gewoonlik fokus ek op ‘n perikoop en lê dit uit sodat ‘n mens die boodskap van die gedeelte kan toepas in jou lewe. En ek gaan dit ook vandag doen.
Maar, ek gaan begin deur eers ‘n dwarssnit deur Efesiërs te gee en te fokus op die werk van die Gees wat ons regdeur die brief lees. Ek gaan dan Efesiërs 5:15-20 gebruik om die praktyk van hierdie lewe saam met die Gees uit te spel. Ons moet leer dat Geesvervulling lei tot gehoorsaamheid; en dat gehoorsaamheid lei tot Geesvervulling.
English Translation: Ephesians 5
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Luister na Hom – Matteus 17:1-8
Luister na Hom – Matteus 17:1-8
NGK Somerstrand 09:00 – 19 Februarie 2023 – Afskeidsdiens Chris van Wyk
Verwelkoming
Aankondigings
Toetrede
Flam 5 – Daar is geen grens aan u guns en genade – sit
Flam 21 – In die hemel is die Heer – sit
Votum en Seëngroet
Lofsang
Psalm 100:1-3 – Juig almal tot Gods lof en eer – staan
Lied 492:1-2 – In U is vreugde – orrel en dan gemeente – sit
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Matteus 5:13 – Julle is die sout vir die aarde
NGK Somerstrand belydenisaflegging 09:00 – 12 Februarie 2023English Translation: Matthew 5_13-16
Verwelkoming
Toetrede
Flam 22 Ek soek U, o God, my God – staan
Flam 113 Here Jesus, U skyn oor almal – staan
Votum en Seëngroet
Lofsang
Lied 524:1-3 God roep ons om met woord en daad – staan
Vonkk 23 (Afr, Eng, Afr) – Jesus, U is die lig in ons lewe – staan
Gebed
Kindertyd
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on NGK Somerstrand belydenisaflegging 09:00 – 12 Februarie
Jesus se uitspraak: “julle is die sout vir die aarde” is ‘n kragtige metafoor vir die Christelike lewe. Sout word van altyd af gebruik om geur te gee en kos te preserveer. Op ‘n soortgelyke wyse sê Jesus vir sy volgelinge dat hulle soos sout ‘n positiewe invloed moet hê in die wêreld deur hul dade, woorde en karakter.
In die antieke wêreld was sout ook ‘n waardevolle produk. Daarom is dit soms gebruik as ‘n simbool van waarde en integriteit. In hierdie sin sê Jesus vir sy volgelinge dat hulle waardevol is en dat hulle hul integriteit moet behou terwyl hulle in die wêreld leef.
Jesus se uitspraak: “julle is die sout vir die aarde” bemoedig ons dus om tot aksie oor te gaan om nie net ‘n positiewe invloed in die wêreld te wees nie, maar ook persoonlik ‘n lewe van waarde en integriteit te lei.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Hebreërs 1:1-14 – God praat vandag nog met ons deur sy Seun
Kersfeesdiens | 25 Desember 2022 | Kerk en Youtube
Aankondigings
Kollekte by die deure gaan vir Barmhartigheid. Ons het verlede jaar R21 000 ingesamel vir die drie groot projekte wat ons het. Theo Havemann se projek by Noordhoek en Barcelona, die ACVV projek van Elsje Nelson en Cecile Lategan, en die MTR Smit projek van Laetitia Greyling.
Toetrede
Lied 367:1 Ere aan God (staan)
Votum en seëngroet
Lof
Lied 364:1-3 Herders op die ope velde (staan)
Lied 349:1-4 Kom, kinders, besing met ‘n vrolike stem (sit)
Kindertyd
Het julle lekker geskenke gekry? Het jy van die geskenke saamgebring?
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.