2 Samuel 7
Eugene Peterson praat van “strategiese niksdoen”.
Toetrede
Lied 159 God is hier teenwoordig (sit)
Votum
Die Here is ons God.
Hy is die Here van die heersers.
Hy is die Vader van sy volk wat op pad is.
Hy is die Skepper van die hemel en die aarde.
Hy sorg vir ons.
Sy koninkryk het naby gekom
in Jesus van Nasaret,
die Messias, ons Here.
Hy het uit die dood opgestaan
en roep ons om Hom te volg.
Die Gees bewerk die nuwe lewe in ons.
Hy lei ons in die waarheid.
Hy gaan saam met ons die toekoms in.
(Verwerk uit: van der Merwe, J (red) 2001. Gebedeboek met Liturgiese Voorstelle. Wellington: Lux Verbi, bl 39.)
Seëngroet
Lofsang
Psalm 132 v 1, 3 en 7 (staan)
Vonkk 42 Jubilate! Loof die Here! (2x) (staan)
[bewegings] Flam 104 Weet jy nie, jy’s ’n tempel (staan)
Gebed
Psalm 93
Toewyding
Lied 475 Allerhoogste Hemelvader (sit)
Skriflesing
2 Samuel 7:1-16
Brueggemann beskryf
dramatiese en teologiese middelpunt
hele Samuel-versameling,
kernpunt in Ou Testament –
Davidiese verbond.
Preek
Foto’s wys –
kyk wie weet waar is:
1. Ons kerkgebou – Somerstrand PE
2. Hill Presbiterian – PE
3. Moeiliker… Moedergemeente PE, Noordeinde
4. Sagrada Familie Barcelona, Spanje
5. Graaff-Reinet Moedergemeente
6. Notre Damme Parys
7. Macleantown buite Oos London
Gemeen?
Alles plekke waar God aanbid word.
Versigtig wees as sê plekke waar God woon –
want God woon nie net in kerke,
woon oral,
kan enige foto wys!
Woon in elkeen van ons –
so as nog prent van kerk wil byvoeg,
foto van enige van ons, ons almal!
God regeer
Vakansie besig gewees mini-reeks Dawid,
hoe koning word –
gelukkig vir Dawid stop net voor dinge afdraand begin gaan.
Een kenmerk van Dawid,
nie net vakansie tekste,
vooraf,
daarna:
Dawid getuig dat God regeer.
Was nie koning op gewone manier –
was koning wat getuig dat God regeer.
As kyk Psalms oorgelewer Dawid,
dan een kenmerkende oortuiging
onderliggend al Dawid gebede:
God is soewereine koning.
Is enkele oortuiging –
en mees kenmerkende al Dawid Psalms:
God regeer.
Ongeveer drie eeue na Dawid
sou profeet Jesaja volk in ballingskap selfde herinner:
God regeer.
Jesus begin openbare bediening op aarde met woorde:
koninkryk van God het naby gekom (Markus 1:15)
Visioen einde van Bybel,
Openbaring 19:6:
“Prys die Here!
Die Here ons God, die Almagtige,
heers nou as koning.
Om iets vir God te doen
So hier sit Dawid –
uiteindelik op troon,
vyande oorwin
volk verenig
Ark Jerusalem gebring,
pragtige paleis gebou.
Nou:
wil iets vir God doen.
Teruggee?
Tempel bou.
Maar hoe gaan uitdrukking:
Mens wik maar God beskik.
Verlede week gepraat hoe oorweldig ons is
deur glorie van God.
Soms so aangegryp hierdie ontsagwekkende God,
dat iets vir hom wil doen,
as’t ware iets teruggee,
terug doen.
Maar daar is tye wat ons wonderlike planne
om iets vir God te doen,
eintlik net aandag aftrek
van wie God is
en wat God doen.
So God sê vir Dawid:
Jý wil vir mý ’n huis bou?!
Nee, dis nie hoe dit werk nie.
Ék bou die huis.
Ek bou vir my ’n koninkryk,
en ek vou en vorm dit
deur jou.
Maar ek bou,
nie jy nie.
As God vir Dawid toelaat
om Jerusalem te vul
met die klank van sy reuse- bouprojek,
sal almal aangegryp wees
deur wat DAWID doen,
in stede daarvan om te fokus op wat God doen.
God is die koning.
En dis hoekom Dawid daar is:
om God se heerskappy sigbaar te wys,
om mense se aandag te fokus op wat GOD doen –
nie om self oulik te lyk nie.
Hierdie hele koning-ding is nog nuut vir die volk.
Hulle moet nog eers leer dat GOD soverein is,
voordat hulle kan begin tempels bou.
God se hele boodskap aan Dawid
fokus op wat God gedoen het,
besig is te doen,
gaan doen.
God is die eerste persoon onderwerp van 23 van ww. in die teks.
God is die een wat doen.
Dis ’n baie fyn lyn –
om God te eer met wat ons doen,
of om self goed te laat lyk met goed wat vir God doen.
Wanneer Dawid so na eie huis kyk,
woorde
“Kyk, ek woon in ’n huis wat met sederhout versier is,
maar die ark van God staan in ’n tent.”
implisiete vergelyking:
Dawid dink sy huis beter as God s’n,
sy lewenstandaard beter as God s’n
hy kan nou uit posisie van krag
iets belangrik vir God doen.
En DIS hoekom God “nee” sê.
Omdat DAWID iets wil doen.
Maar dit gaan nie oor Dawid nie.
Dit gaan oor God.
Eerste drie verse noem Dawid koning,
maar wanneer God met Dawid praat,
noem hom “dienaar”.
Om te gaan sit
En dan,
wanneer Dawid boodskap hoor,
wat reaksie?
Hierdie so asem-ophou oomblik,
Dawid reaksie bepalend.
2 Samuel 7:18-23
Verlede week:
Dawid dans!
Gepraat so aangegryp God glorie,
met passie opspring en loof.
Maar hier Dawid nie dans.
Hier Dawid gaan sit –
voor God.
Want ook sit
soms gepaste reaksie.
En dalk dít Dawid grootste daad:
nie Goliat
nie Ark in Jerusalem –
maar sit.
Voor God.
En deur voor God te sit
doen afstand eie koningskap
gesag
mag.
Sê duidelik
dat God koning is.
Strategiese niksdoen
Dawid doen wat Eugene Peterson noem
Strategiese niksdoen.
God is die begin en einde van alles.
God is die een wat doen.
Maar dikwels ons so besig
so aan rondhardloop
so besig met mooi, goeie goed,
goed wat vir Here doen,
dan net so vaagweg bewus God werk.
Veral wanneer dinge in plek begin val:
studies klaar
goeie loopbaan aan gang,
familie,
sukses.
Dan nodig stop, gaan sit –
voor God gaan sit.
En wanneer stof van eie planne gaan lê,
sal sien dat GOD een is wat werk,
dat hierdie God wêreld is,
en dat God
en God se wêreld
en God se plan
baie groter is
as wat ons in eie grootheidswaan gedink.
Nou moet ek versigtig wees mooi verduidelik wat bedoel
met strategiese niksdoen.
Ons goeie gereformeerde Christene.
Beteken dat baie bewus –
ten regte! –
dat werk roeping is,
dat God eer met wat doen.
Ons glo –
ten regte –
dat God ons deel maak van sy plan,
insluit en gebruik,
dat ons meewerk aan koms van koninkryk.
So wat hierdie strategiese niksdoen dan?
Eers wat NIE is:
NIE dat God alles doen,
ons moet oefen niks doen,
vrome luiheid,
asof hoe minder ons vir God doen,
hoe meer hy vir ons doen dit.
ook nie stoïsynse aanvaarding van omstandighede,
God’s water oor God’s akker.
Bybelse niksdoen
nié luiheid
ook nie gelate aanvaarding omstandighede.
Is ’n strategie.
Wanneer Dawid voor God gaan sit,
glad nie gelate aanvaarding
of passief.
Is ‘n gebed!
Is ingaan in God teenwoordigheid,
bewus raak God se woord,
eie planne inruil vir God planne,
onderwerp aan God
gehoorsaamheid.
En dit,
laat ons maar eerlik wees,
is harde werk –
voortdurende
harde werk.
en dit vra moed –
reusagtige dapperheid –
om beheer te laat gaan,
om ons eer te laat gaan
en by God se voete te sit,
onsself aan God se wil en plan te onderwerp.
Strategiese niksdoen
geen gevaar dat ons niks sal doen nie!
Dawid nog heelwat gedoen hierna.
Wanneer by God se voete gaan sit,
dan gee God die opdragte
en ons gehoorsaam.
God stuur
ons gaan.
IS gevaar
dat ons so opgevang raak
in God se plan en werk,
dat vir God uit oog verloor.
Louis Malherbe:
So besig met dinge van Here
dat vergeet van Here van dinge.
Verlede week:
uitbundig dans voor God!
Hierdie week:
gaan sit voor God,
onderwerp,
toets lewe en planne,
soek God wil,
laat God toe rigting bepaal,
huis te bou.
Gebed
Wat dinge mee besig?
Planne?
Sit voor God.
Dankoffer
Slotlied
Lied 470 v 1 en 4 U, Here, is ons koning (staan)
Seën
Ef. 3:18-19
Respons
Lied 189 Halleluja!