14-20 April Huisgodsdiens Heilige Week
Laai die spesiale Heilige Week huisgodsdiensmateriaal af, druk dit weerskante van ‘n A3 blad, vou soos ‘n boekie en doen elke dag se aktiwiteit saam!
Laai Sondag tot Woensdag hier af (2MB) en Donderdag tot Paassondag hier (2MB).
families, gesinne, Goeie Vrydag, heilige week, huisgodsiens, kinders, materiaal, Paasfees, paasweek