Heilige Week – kleingroepe 13-19 April
Week van 13-19 April
Dit is hierdie week Heilige Week wat uitmond in Goeie Vrydag (18 April) en Paassondag (20 April). Ons bied weer uitbeeldings van die 12 stasies van die lydensweg aan by die kerk wat deur die dag of saans 18:30-20:30 bygewoon kan word. Woon dit gerus as groep saam by.