Tag: gesinne
Huisgodsdiens Heilige Week
Written by on . Posted in Huisgodsdiens, Hulpmiddels vir families. No Comments on Huisgodsdiens Heilige Week

Die pad van Paasfees – lees hierdie Heilige Week elke dag die skrifgedeelte en rangskik die gebeure van Jesus se lyding in volgorde. Klik hier om die “bordspel” af te laai vir jul huisgodsdiens. Begin Sondag met die skrifgedeelte by blokkie 1.
