Markus 1:1-8 – Kleingroepmateriaal
RUS
Wie is die mense wat “die pad vir die Here gereed gemaak” het in jou lewe? Wat het hulle gedoen? Vertel vir mekaar daarvan.
Written by on . Posted in Materiaal. No Comments on Markus 1:1-8 – Kleingroepmateriaal
RUS
Wie is die mense wat “die pad vir die Here gereed gemaak” het in jou lewe? Wat het hulle gedoen? Vertel vir mekaar daarvan.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Materiaal. No Comments on Luister-Leef – Fil. 1:27:1-4
Ons begin volgende Sondag, 7 Sept., met ’n nuwe reeks. Vir dié reeks gaan die kleingroepmateriaal ná die Sondag se erediens wees. Hierdie week se materiaal is gevolglik ’n oorsig oor ons Luister Leef reeks.
Ons sê ons gemeente verwelkom almal, luister na God, is en maak dissipels, gee om, reik uit en waag in die geloof. Watter een van hierdie waardes is jou gunsteling en hoekom?
Lees Filippense 1:27:1-4.
1. Gesels oor wat julle in dié gedeelte tref.
2. Hoe lyk ’n lewenswandel wat in ooreenstemming met die evangelie van Christus is? Kan jy aan ’n praktiese situasie in jou lewe op die oomblik dink waar dit vir jou ’n uitdaging is?
3. Dink terug aan die kwartaal se reeks tot dusvêr (kyk onder “Rus” vir die temas). Watter tema het vir jou die meeste beteken? Hoekom? Watter tema was vir jou die moeilikste? Hoekom? In watter een moet jy nog die meeste groei?
• Waartoe roep God jou nou? Hoe gaan jy daarop reageer?
• Oorweeg om nog een persoon of gesin te nooi om by julle aan te sluit. Wie gaan julle nooi? Wie gaan dit doen?
• Bid vir die “Beter Saam” reeks wat Sondag begin.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Kleingroepmateriaal, Materiaal. No Comments on Matteus 28:16-20 – 9-15 Junie
Gee geleentheid dat elkeen iets deel wat gebeur het sedert julle laas by mekaar was.
RUS
Vertel vir mekaar hoe julle tot bekering gekom het. Was daar ’n spesifieke oomblik, of het jy geleidelik besef of het jy net nog altyd geweet? Wie was die mense wat in hierdie besef/bekering ’n belangrike rol gespeel het?
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens, Materiaal. No Comments on 17-22 Junie Elia en Baälprofete
RUS
Written by Chris van Wyk on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Kind vernuwing 2-8 September 2012 Psalm 127

Lees hierdie week Hoofstuk 3 van “Faith Begins at Home”
RUS EN ONTVANG
HOOR EN ONTGIN
Lees Psalm 127
LEEF EN ONTPLOOI
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Kind vernuwing 2-8 September 2012 Psalm 127

Lees hierdie week Hoofstuk 3 van “Faith Begins at Home”
RUS EN ONTVANG
HOOR EN ONTGIN
Lees Psalm 127
LEEF EN ONTPLOOI
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.