Bells Challenge: Luister
Bruce Demarest sê:
A quieted heart is our best preparation for all this work of God. . . Meditation refocuses us from ourselves and from the world so that we reflect on God’s Word, His nature, His abilities, and His works. . . . So we prayerfully ponder, muse, and “chew” the words of Scripture. . . The goal is simply to permit the Holy Spirit to activate the life-giving Word of God.
Intro Video
Intro lied
Burn like a star
Gebed & seëngroet
Afk
Dankoffer
Gebed
Psalm 147:1-6
Eet
Vandag kyk ons na die derde gewoonte wat ons gaan inoefen as deel van die Bells Challenge. Onthou: ‘n gewoonte vat 66 dae om te vorm. Aanvanklik sal dit moeilik wees.
Die afgelope week se uitdaging was om 3 mense te seën en saam met 3 mense te eet – 1 nie van ons gemeente nie.
Vertel vir mekaar: hoe het dit gegaan, wat het jy geleer, uitdagings, frustrasies.
Fokus op God
Veilig Weggesteek
Let is Be Jesus
Toewyding
Hoe groot is jou behoefte om in beheer te wees? That need to feel in control can influence listening to God. On a scale of 1 to 10, where are you in your desire to feel in control? Ask God how your need to be in control might affect you when listening to Him. Laat gaan beheer – gee oor aan God.
Gebed
Psalm 139
Lied
Spirit of the Living God
Preek
Hierdie week gewoonte: Luister
Sou verwag bedoel: Luister na mense ons wil bereik. Maar nie wat hierdie week gaan inoefen. Hierdie week: Luister na die Gees. I will spend at least one period of the week listening for the Spirit’s voice.
Rusty Rustenbach vertel in sy boek: A guide for listening and inner-healing prayer: meeting God in the broken places, verhaal hoe ministry leadership team dae lank vergader, Kon nie saamstem. Een vrou – heeltyd niks gesê. Uit frustrasie vra hulle haar naderhand: Jy luister nog heeltyd. Het jy enige voorstelle? Vrou voorstel: Elkeen in stilte na Here luister, Neerskryf, Deel wat gehoor. Rustenbach sê hulle waarskynlik nie een gedink goeie idee. Nie moed gehad so te sê, So daarom maar gedoen. Ongemaklik. Gesukkel fokus, Aandag nie regtig by luister, Maar gedagtes gefokus op Jesus. Geleidelik gedagtes opgekom. Nie seker waarvandaan kom. Ernstig getwyfel van God! Na 15 minute, Elkeen deel wat gehoor. Was asof gedagtes mekaar komplimenteer. Kon vinnig besluit neem.
Rustenbach vertel dit hom aan dink gesit. Wou hierdie luister-besigheid verder ondersoek. Eendag in natuur gaan sit, Probeer stil raak. Was tydens vergadering opgewerk, Besluit gaan regtig na Gees probeer luister. Gedagtes stilgemaak, Gevra God met hom praat. Toe gewag in stilte. Behalwe, watter stilte? Elke dingetjie aandag afgetrek: Vliegtuig oorgevlieg. Muis in bosse skrop. Rondgeskuif, Probeer gemaklik sit op klip. Voet gly in grond, Klink soos aardbewing. Distractions in sy binneste was nog erger! Gedink: so na Gees te luister, Gaan nie vir my werk. Weet nie eers hoe dit moet voel nie! Oorweeg bietjie deur Bybel blaai, Ongemaklike (awkward) stilte te hanteer, Maar nie. Uiteindelik gedagte in kop opgekom. In stede van analiseer, Neergeskryf. Toe nog ’n gedagte. En nog een. Voor kon kry, Het twee ure so spandeer: Luister en neerskryf. Vertel dat dit beste tyd was ooit met God spandeer.
Listen
Klink amazing –Iets ons almal wil hê. Maar so luister Gees, Meeste van ons baie moeilik. Soos in besige mall – of Beer Shack – Probeer luister radio. Moet konsentreer tussen geraas deur net te hoor daar iets speel. Selfde luister Gees. Geraas net te veel. Nie net klank, maar geraas van gejaag in lewe.
Maar moet luister na die Gees, Want hoe ons gevorm word, Waar ons krag kry. Veral as praat uitreik ander –Onderskeidingsvermoë, Hoe surprising Christian gaan wees, Questionable lives – Nie goed besig almal vra: hoekom jy so rof! Luister na Gees bewaar ons van sonde. Nie net sonde “rof”, Maar sonde van luiheid en vrees: Om wanneer geleentheid uit te reik, Innerlike stemmetjie (prompting) te ignoreer, Nie self te gee in diensbaarheid aan ander. Luiheid vertel vir jou dat nie tyd het, Dat eers na jouself moet kyk.
Ps. 46 v10/11
Sê dit kort en kragtig:
“Be still, and know that I am God!
I am exalted among the nations,
I am exalted in the earth.”
Wees stil en weet ek is God.
Ek regeer oor nasies, oor die hele aarde.
Dit is in stilte Wanneer luister na Gees Dat God met ons praat, Ons vorm, Ons voorberei.
Bruce Demarest:
A quieted heart is our best preparation for all this work of God. . . Meditation refocuses us from ourselves and from the world so that we reflect on God’s Word, His nature, His abilities, and His works. . . . So we prayerfully ponder, muse, and “chew” the words of Scripture. . . The goal is simply to permit the Holy Spirit to activate the life-giving Word of God.
Klink fantasties! Maar eerlik mekaar sê: Is nie maklik nie. Ons wêreld nooit stil. Nooit alleen. Altyd besig iets te doen. Selfs wanneer alleen, Geraas, saam – Selfone. Selfs op toilet. Beteken selfs op toilet Besig, Connected.
Veral moeilik julle generasie – Millennials. Selfs nog moeiliker die van julle sogenaamde Gen. C. (Selfs Millenials ook deel van Gen. C – Nie meer jare, maar wêreldbeeld). Julle generasie Gen. C. – staan vir “connection” En “community” ook bekend as You Tube generation. Connection en community is fantasties. Behalwe dat connection beteken Nie connected met God.
En dis nie hoe ons geloof geleer het! Alles geloof gaan, Is geraas, Doen: P&w, Selgroepe – ander mense, Eredienste. Selfs wanneer ons bid, Dan is ons aan die woord, Dan praat ons onophoudelik!
So net luister na Gees Meeste van ons moeilik – Moet leer! As dan nog boonop ekstrovert Of verhoudingsmens – Idee van bless, eet ander – wonderlik! Maar idee van solitude en silence, Groot uitdaging.
Is so. Verstaan dit. Maar steeds challenge om gewoonte vorm ’n tyd ’n week net Gees te luister. Is juis die stilte Wat ons help om ware community en connection te beleef – Nie net met God, Ook met mekaar.
Thomas Merton
“it is in deep solitude that I find the gentleness with which I can truly love others. . . Solitude and silence teach me to love my sisters and brothers for what they are, not for what they say.”
So uitdaag, Komende week – Weke Challenge, Res van lewe: Tyd opsy sit, Net na Gees te luister.
How God speaks
Gaan moet leer God stem onderskei, Weet wanneer God praat. Storie begin: Rustenbach eerste keer: Skryf neer, Nie regtig erken as God stem. Maar God praat. God praat altyd.
1. Bible
God praat, eerste plek, Met ons deur Bybel. Daarom NB Bybel lees, Ken – Wanneer luister, Skrifgedeeltes onthou. Bybelstudie vs ontvang – Bybel objek vs ek objek
2. Thoughts and impressions
Gewoon idees, gedagtes in kop in pop. Daarom goeie idee neerskryf
3. Pictures and images
Prentjie eerder as gedagte, Herinnering iets gebeur
Hindrances
Things that can hinder or distort hearing:
1. Expectations
Sometimes we place God in a box of what we think He can and cannot do, of the way He’ll do it, or of how we think He should go about it.
Oorgee, Erken: Alles wat hy wil, doen hy.
“He does whatever He pleases” (Psalm 115:3).
Gees waai waar hy wil (Joh. 3:8)
Soms luister, Verwag een ding Soek God wil oor een ding – Wil hê daaroor praat. God praat oor iets anders – Sukkel te hoor.
-
Unsurrendered wills.
17As iemand gewillig is om die wil van God te doen, sal hy weet of hierdie leer van God af kom, en of Ek uit my eie praat (Joh. 17:7)
“If anyone is willing to do His will, he will know of the teaching, whether it is of God or whether I speak from Myself.”
Andrew Murray
“Beware in your prayer, above everything else, of limiting God, not only by unbelief, but by fancying that you know what He can do.”
3 Hyperanalysis.
Is dit my gedagte Is dit regtig van God
5Vertrou volkome op die Here
en moenie op jou eie insigte
staat maak nie.
6Ken hom in alles wat jy doen
en Hy sal jou die regte pad laat loop.
5 Trust in the LORD with all your heart,
and do not rely on your own insight.
6 In all your ways acknowledge him,
and he will make straight your paths.
Maar is wel goeie vraag: Hoe weet wat ek hoor kom van God?
Discernment
1. Consistency with the Bible
2. Confirmation from the Holy Spirit
Does what came to me ring true with the internal witness of the indwelling Holy Spirit? When God speaks to us, there is often an inner certainty as the Holy Spirit affirms it to our own human spirits. This is popularly called “a knowing in your knower.”
Innerlike vrede – Hoewel tye God praat, Alles behalwe vrede! Juis goed opstir.
3. Confirmation from others
So nou, Hoe luister na Gees?
Listen
Designated time
Eliminate distractions
Fokus. Sit af jou telefoon. Gaan na plek waar weet alleen kan wees, Gemaklik kan sit. be prepared to sit for twenty minutes or more. Something often happens to the stillness around ten to fifteen minutes. if you stop too soon, you will miss it.
Stilword oefeninge:
- Asemhaling
- 2 Sam 3:10: Spreek Heer, u dienaar luister
- Eks 3:4: Moses brandende bos: hier is ek
3. Let God in
Don’t start your meditation by asking questions or telling the Holy Spirit what you want. He already knows. Start by simply enjoying God’s presence. Sit quietly and let the Holy Spirit possess you. If you’re an outcomes-oriented person, you’ll be desperate to get to the point of it and ask the Spirit to grant you knowledge or wisdom or courage or righteousness, or whatever you need in your current circumstance. But before you get to that, simply abide in his presence. Let his love wash over you. Vra Gees self aan jou te openbaar. Use what’s called a centering prayer to focus your attention. Some people use the ancient Christian prayer-word maranatha (“ Our Lord has come”). Others use the so-called Jesus Prayer, adapted from Luke 18: 13: “Lord Jesus Christ, Son of God, have mercy on me, a sinner.” Other common centering prayers are words such as amen, Abba, grace, love, peace, let go, stillness, Jesus. Ps. 46: Be still and know that I am God. Choose one if it helps, but note: It isn’t a mantra. You don’t need to chant it. It’s a prayer, and by repeating it slowly and gently you help to center yourself on hearing God.
4. Follow God’s promptings
En dan wag jy. Waiting in silence for God is very difficult for most of us, especially in our first times of deliberate listening. Resist the urge to rack your brain and to begin to analyze yourself. No one is on trial and there is no pressure on you to come up with something. the thoughts that come to you are usually God’s communication to you. Avoid the tendency to lean on your own understanding. Instead trust in the Lord with every fiber of your being,
5. Write down the impressions God gives you.
Luister
Ons gaan vanaand afsluit luister – Weet moeilik! Regtig uitdaag: Sit. Wag op God. Moenie mense langs jou pla. Selfbewus – is okay – get over it. Gaan lied speel. Oë toe sit en luister. Dan tydjie stilte – Baie, baie kort (onthou, gesê gewoonlik eers na 15 minute) Kan net sit en God teenwoordigheid geniet Luister Skryf. Rustig sit. Dan seën uitspreek – Vra, verlaat kerk in stilte – Eers praat in voorportaal. As wil, kan nog bly sit. Ongemaklik – Weereens, Soms ongemak nodig te leer, groei Beskerm ruimte stilte, Veral die nog wil bly
Lied
Seën
24Die Here sal julle seën
en julle beskerm;
25die Here sal tot julle redding
verskyn
en julle genadig wees;
26die Here sal julle gebede verhoor
en aan julle vrede gee!
The LORD bless you and keep you;
the LORD make his face to shine upon you,
and be gracious to you;
the LORD lift up his countenance upon you,
and give you peace.
5 Habits of Highly Missional People, Bells Challenge, luister