Jou laaste woorde – 2 Samuel 23
MUSIEK VOORAF
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Jou laaste woorde – 2 Samuel 23
MUSIEK VOORAF
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Ons kleiner verhale is deel van God se groter verhale – 1 Samuel 1
Tema: Ons kleiner verhale is deel van God se groter verhale – 1 Samuel 1
Somerstrand 14 November 2021 om 09:00 in die kerk en op Youtube live
Written by Chris van Wyk on . Posted in Ligkids. No Comments on Ligkids Beloftes uit die Bybel
Is daar in julle huise ook opgewondenheid oor Kersfees wat oppad is? Kersfees is ‘n tyd om na te dink nie net aan die geskenke wat ons vir mekaar gee nie, maar aan dit wat God vir ons gee. Hy het belowe om vir ons ‘n Verlosser te stuur en Jesus is toe gebore! God hou Sy beloftes. Vir die volgende 6 Sondae sal julle elke week ‘n belofte-legkaart-blokkie ontvang met ‘n belofte agterop en ‘n prentjie voorop wat uiteindelik die prentjie van ‘n legkaart gaan voltooi. Hou Whatsapp dop of laai die template vir elke blokkie van www.ngkerksomerstrand.co.za af.
Hier is jou eerste belofte-blokkie en legkaartstukkie:
Written by Chris van Wyk on . Posted in Ligkids. No Comments on Ligkids Onse Vader afsluiting
Wanneer ons bid: Want aan U behoort die koninkryk, krag en heerlikheid tot in ewigheid, dan sê ons vir God hoe wonderlik Hy is – ons noem dit ook lofprysing! Ons leer van klomp maniere waarop ons dit kan doen…en maak musiekinstrumente met goed wat mamma of ouma in hulle kombuise het! Kom speel, sing, leer en loof en prys die Here so saam!!
Laai die Gr.4-6 werkvel hier af:
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on #1 Jesus is op 25 Desember gebore
Reeks: Wanpersepsies oor Kersfees
#1 Jesus is op 25 Desember gebore
Pulse Somerstrand 18:30 7 November 2021
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Verlies en Voorsiening – Rut 1:1-18
Verwelkoming
Ons lees vandag die eerste hoofstuk van die boek Rut. Dit is ‘n pragtige kortverhaal. ‘n Verhaal wat beweeg van hongersnood na oorvloed, van hopeloosheid na ‘n huwelik, van sterftes na ‘n geboorte, van verlies na voorsiening. ‘n Verhaal wat die voorsiening van God illustreer in ons verlies.
Die prentjie wat ek gebruik is deur John August Swanson: “The Story of Ruth”. Dit is eintlik ‘n goeie opsomming van die hoofmomente van die verhaal. Jy kan later weer daarmee gaan sit en verder nadink oor die betekenis van die verhaal.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.