Junie Vakansie – Elia
Huisgodsdiens 17-22 Junie 2013
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 18:21-39 (die storie van Elia en die Baäl profete) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Huisgodsdiens 24-30 Junie 2013
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 19:1-15 (die storie van Elia wat vlug) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Huisgodsdiens 1-6 Julie 2013
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 1 Kon 21:1-21 (die storie van Nabot se wingerd) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.
Huisgodsdiens 8-13 Julie 2013
Ons staan die vakansie stil by die storie van Elia, wat ons reeds die afgelope kwartaal oorsigtelik gelees het. Lees 2 Kon 2:1-14 (die storie van Elia wat opgeneem word in die hemel) in ’n maklike vertaling van die Bybel en gesels oor wat vir julle uitstaan in die verhaal.