Sondagoggend: Geïnspireer om te glo
Hoe het die evangelie na jou toe gekom? Wanneer het jy dit met oortuiging ontvang?
Die feit dat ons glo, is ‘n gawe van die Gees. Die Gees skenk ons geloof, help ons om Jesus te ken en dien.
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Sondagoggend: Geïnspireer om te glo
Hoe het die evangelie na jou toe gekom? Wanneer het jy dit met oortuiging ontvang?
Die feit dat ons glo, is ‘n gawe van die Gees. Die Gees skenk ons geloof, help ons om Jesus te ken en dien.
Written by on . Posted in Huisgodsdiens, Kleingroepmateriaal. No Comments on Huisgeloof – 10-16 Mei
Vertel vir mekaar wat julle weet van die Heilige Gees. Wie is die Heilige Gees? Wat doen die Heilige Gees?
Written by on . Posted in Begeesterd, Kleingroepmateriaal. No Comments on Inspiratus: 10-17 Mei
Week van 10 tot 16 Mei se kleingroepmateriaal, in voorbereiding vir 17 Mei se eredienste
Written by Chris van Wyk on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Rom 8:12-17 Week vanaf 28 Mei 2012
Lees Romeine 8:12-17 uit Die Nuwe Testament vir Kinders.
12–13 Omdat die Heilige Gees in ons bly, mag ons nie lelike dinge doen nie. Laat die Heilige Gees julle help om nee te sê vir sonde. Dan sal julle vir altyd lewe. 14–15 Die Here se kinders laat toe dat die Heilige Gees hulle lei. Die Gees is glad nie kwaai nie. Hy sorg dat julle nie bang vir God is nie. Hy maak julle God se kinders. Die Gees sorg dat ons baie lief vir God is. Hy leer ons om God as ons Vader te ken. Ons kan nou elke dag vir Hom “Vader” sê. 16–17 Die Gees wys vir ons dat ons regtig God se kinders is. Hy sê dit hier in ons binneste vir ons. Omdat ons God se kinders is, erf ons by Hom. Kinders erf mos by hulle ouers. God het ons name in sy testament geskryf omdat ons in Christus glo. Ons gaan eendag ’n plek in God se nuwe wêreld kry! Nou kry ons swaar hier op aarde. Ons ly saam met Jesus. Maar eendag gaan ons by Hom bly. Dan sal Jesus ons soos konings daar by Hom ontvang.
Gesels oor die teksgedeelte (ouers kan ook na die inligting in die kleingroepmateriaal kyk).
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Rom 8:12-17 Week vanaf 28 Mei 2012
Lees Romeine 8:12-17 uit Die Nuwe Testament vir Kinders.
12–13 Omdat die Heilige Gees in ons bly, mag ons nie lelike dinge doen nie. Laat die Heilige Gees julle help om nee te sê vir sonde. Dan sal julle vir altyd lewe. 14–15 Die Here se kinders laat toe dat die Heilige Gees hulle lei. Die Gees is glad nie kwaai nie. Hy sorg dat julle nie bang vir God is nie. Hy maak julle God se kinders. Die Gees sorg dat ons baie lief vir God is. Hy leer ons om God as ons Vader te ken. Ons kan nou elke dag vir Hom “Vader” sê. 16–17 Die Gees wys vir ons dat ons regtig God se kinders is. Hy sê dit hier in ons binneste vir ons. Omdat ons God se kinders is, erf ons by Hom. Kinders erf mos by hulle ouers. God het ons name in sy testament geskryf omdat ons in Christus glo. Ons gaan eendag ’n plek in God se nuwe wêreld kry! Nou kry ons swaar hier op aarde. Ons ly saam met Jesus. Maar eendag gaan ons by Hom bly. Dan sal Jesus ons soos konings daar by Hom ontvang.
Gesels oor die teksgedeelte (ouers kan ook na die inligting in die kleingroepmateriaal kyk).
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.