Huisgeloof 17-23 Nov Geloof
OMGEEGESPREKKE
Vertel vir mekaar hoe jou geloof gegroei het. Wanneer was jy seker dat jy Jesus se kind is? Hoe het dit gebeur?
Written by on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Huisgeloof 17-23 Nov Geloof
OMGEEGESPREKKE
Vertel vir mekaar hoe jou geloof gegroei het. Wanneer was jy seker dat jy Jesus se kind is? Hoe het dit gebeur?
Written by on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Doop – Hebreërs 6:1-2
God gee vir ons die doop as ‘n genademiddel wat ons geloof en eenheid versterk. Daardeur word ons met Christus verenig, van sonde gereinig, deel gemaak van die werk van die Gees, ingelyf in die Liggaam van Christus en geroep om te leef as burgers van God se koninkryk.
(Aanddiens teks onder ná oggenddiens se teks)
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Huisgeloof 27 Okt – 1 Nov
Vertel vir mekaar hoe die Here die afgelope week vir jou gesorg het.
Lees Hebr. 3:12-13 uit Die Bybel vir Almal:
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on Gawes 20-26 Okt
Neem ruim tyd om vir mekaar te vertel watter gawes julle in mekaar raaksien en hoe julle sien die Here dit gebruik.
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.