Author: Marlein van Deemter
18-24 Feb: Omswerwinge
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 18-24 Feb: Omswerwinge
RUS
- Vertel vir mekaar waar en hoe julle die afgelope week die Here beleef het.
- Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
HOOR
Lees Hoofstuk 6 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van die verkenners (Numeri 13) uit enige kinder-vriendelike Bybel.
Gesels oor die verhaal (ouers kan ook na die inligting in die kleingroepmateriaal kyk):
- Vertel vir mekaar wat vir julle uitstaan in die verhaal. As julle vrae het, kan julle ook daaroor gesels.
- Gesels oor wat dit beteken om God te vertrou om in al jou behoeftes te voorsien. Vertel vir mekaar hoe God al vantevore vir julle voorsien het. Het een van julle ‘n spesifieke behoefte waarin julle nodig het dat God nou voorsien? Bid hierdie week spesifiek daarvoor.
LEEF
- Vertel vir mekaar hoe die Here julle die week geseën het. Hoe kan God julle die komende week gebruik om ander te seën?
- Gaan deur jul gebedslys- is van jul gebede beantwoord? Sê dankie! Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid. Bid saam vir mekaar en die dinge op jul lys. Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.
10-17 Feb: Wet en verbond
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 10-17 Feb: Wet en verbond
Huisgodsdiens
RUS
- Vertel vir mekaar waar en hoe julle die afgelope week die Here beleef het.
- Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
HOOR
Lees Hoofstuk 5 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van die wet (Eksodus 18-40) uit enige kinder-vriendelike Bybel.
Gesels elke keer oor die verhaal (ouers kan ook na die inligting in die kleingroepmateriaal kyk):
- Vertel vir mekaar wat vir julle uitstaan in die verhaal. As julle vrae het, kan julle ook daaroor gesels.
- Gesels oor elkeen van die tien gebooie en wat elke wet vir elkeen van ons vandag beteken. Hoe kan hierdie reëls ons help en veilig hou?
LEEF
- Vertel vir mekaar hoe die Here julle die week geseën het. Hoe kan God julle die komende week gebruik om ander te seën?
- Gaan deur jul gebedslys- is van jul gebede beantwoord? Sê dankie! Maak ‘n lys van die goed waarvoor julle hierdie week gaan bid. Bid saam vir mekaar en die dinge op jul lys. Onthou ook om deur die week te bid vir die dinge op die gebedslys in die afkondiginge.
3-9 Feb: Bevryding
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 3-9 Feb: Bevryding
Huisgodsdiens
RUS
- Vertel vir mekaar waar en hoe julle die afgelope week die Here beleef het.
- Laat iemand bid en vir die Here vra om met julle te praat.
HOOR
Lees Hoofstuk 3 van Die Storie vir Klein Hartjies of Die Bybelstorie vir Kinders of die verhaal van Josef (Genesis 37-50) uit enige kinder-vriendelike Bybel.
Gesels elke keer oor die verhaal (ouers kan ook na die inligting in die kleingroepmateriaal kyk):
- Vertel vir mekaar wat vir julle uitstaan in die verhaal. As julle vrae het, kan julle ook daaroor gesels.
- Josef sê vir sy broers: “Al het julle iets slegs gedoen, het God dit gebruik om iets goeds te doen.” Vertel vir mekaar hoe julle al beleef het dat God slegte goed gebruik om iets goeds te doen.
- Is daar op die oomblik sulke “slegte goed” in jul lewens waarvoor julle God moet vertrou? Vertel vir mekaar daarvan en bid spesifiek daarvoor.

27 Jan – 3 Feb: Josef
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Huisgodsdiens. No Comments on 27 Jan – 3 Feb: Josef