Skip to main content

2-8 Junie Huisgodsdiens

Woon hierdie week elke aand saam Pinkster by. Onthou om elke dag vir mekaar te vertel wat julle geleer het by die Pinkster-diens. Gesels aan die einde van die week oor hoe julle gaan reageer op wat julle die week geleer het.

Huisgodsdiens, pinkster

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.