Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet
Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.
Written by on . Posted in 'n Hart soos Jesus, Rethie van Niekerk. No Comments on Joh 13 – ‘n Hart wat Liefhet
Jesus wys ons dat ‘n hart wat liefhet ‘n hart is wat vergewe.
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Rethie van Niekerk. No Comments on Herbou die Muur – Maleagi
Gestel twee mense trou. Hulle het ‘n pragtige droom-troue: die rok, die blomme, die onthaal, alles. Wanneer hulle gereed maak om te vertrek op hul wittebrood, gee die bruidegom vir die bruid ‘n vliegtuigkaartjie en sê: “Hier. ‘n Kaartjie na Mauritius. Geniet dit.” Jy kan jou indink hoe die huwelik vorentoe gaan verloop…
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Preke, Rethie van Niekerk. No Comments on Nabot se wingerd – 1 Konings 21
Meeste van ons, veral hier in SA, verstaan van grond: van die waarde van grond, die emosie rondom grond. Ons is ook goed bekend met konflik rondom grond, met onreg rondom grond. Ons geskiedenis is deurspek met die stryd om grond, met stories oor grond wat onregmatig afgeneem is. Vandag is ons bekommerd oor die her-verdeling van grond… Op die oog af lyk dit asof dít is waaroor Nabot se storie gaan: grond
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.