Die geheim van ‘n goeie lewe – 1 Samuel 2:18-26
26 Desember NGK Somerstrand 09:00 net op Youtube
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Die geheim van ‘n goeie lewe – 1 Samuel 2:18-26
26 Desember NGK Somerstrand 09:00 net op Youtube
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on God oordeel regverdig en billik – Psalm 96
Psalm 96 – God oordeel regverdig en billik
25 Desember NGK Somerstrand 09:00 – kerk en Youtube
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Gelukkig is dié wat glo dat die Here se beloftes aan hulle vervul sal word – Lukas 1:39-45
NGK Somerstrand 19 Desember 09:00 net op Youtube
Verwelkoming
Dit is die vierde Advent, die Sondag van liefde. Ons steek vandag die vierde Adventskers aan. En in die prediking gaan ek aandag gee aan die ware geluk wat liefde bring. Uit die verhaal van Maria en Elisabet in Lukas 1 waar Elisabet Maria gelukkig noem, omdat sy geglo het dat die Here sy beloftes aan haar sal vervul.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Verlies en Voorsiening – Rut 1:1-18
Verwelkoming
Ons lees vandag die eerste hoofstuk van die boek Rut. Dit is ‘n pragtige kortverhaal. ‘n Verhaal wat beweeg van hongersnood na oorvloed, van hopeloosheid na ‘n huwelik, van sterftes na ‘n geboorte, van verlies na voorsiening. ‘n Verhaal wat die voorsiening van God illustreer in ons verlies.
Die prentjie wat ek gebruik is deur John August Swanson: “The Story of Ruth”. Dit is eintlik ‘n goeie opsomming van die hoofmomente van die verhaal. Jy kan later weer daarmee gaan sit en verder nadink oor die betekenis van die verhaal.
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on God het sy Woord in jou hart geplant – Jakobus 1:19-26
Written by Chris van Wyk on . Posted in Chris van Wyk. No Comments on Laat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20
Tema: Laat niemand jou verlei met niksseggende redenasies nie – Efesiërs 5-6-20 Reeks: Die eenheid van die kerk is op die spel NG Kerk Somerstrand 15 Augustus 2021 09:00 (Youtube en kerk)
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website. Read our Privacy Policy.